Albert Fritz, die minister van gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, het Maandag aangekondig dat die Nasionale Sekretaris van die SAPD aangedui het dat buurtwagte weer hul pligte kan hervat.
Alles vir die maand Junie 2020
Covid-19: Strenger reëls geld weer in Walvisbaai
Walvisbaai keer terug na vlak 1 van Namibië se Covid-19-afsonderingsregulasies terwyl die res van die land na ʼn buigsamer vlak 3 beweeg.
Dwarskersbos: Skorsing geëis oor afsonderingsreëls-arrestasies
Jerome Pedro, ʼn verkeersbeampte in Dwarskersbos in die Wes-Kaap, se skorsing word geëis hangende ʼn billike en regverdige ondersoek na sy optrede.
Luister: Griekwagebed – Die dominee ennie syper
Kom luister na ‘n Griekwagebed, “Die dominee en die syper”, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Dokter in hof oor derde Covid-19-bedrogsaak
ʼn 67-jarige dokter het in die Oos-Londen-landdroshof verskyn nadat sy glo ʼn doktersbrief tydens ʼn klandestiene operasie aan ʼn polisiebeampte uitgereik het, sonder dat sy hom ondersoek het.
Pensioenfondse dalk weer gedwing om in staatsmaatskappye te belê
Die spook dat Suid-Afrikaners se persoonlike pensioengeld gebruik gaan word om mislukkende staatsbeheerde maatskappye soos Eskom, die SAL en andere van beleggingskontant te voorsien, loop weer sterk nadat ‘n nuwe ANC-besprekingsdokument dit as beleidsopsie voorstel.
R2,6 miljoen se chroom gekonfiskeer
Vragmotors met 170 ton chroom, na raming sowat R2,6 miljoen werd, is oor die naweek in Rustenburg in Noordwes voorgekeer.
Petrolprys verhoog in Junie
Die departement van energie het Maandag die brandstofpryse vir Junie bekendgemaak.
Dlamini-Zuma amptelik verkla oor leuens, pligsversuim
Die minister van samewerkende regering, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma word deur twee ernstige amptelike klagtes oor twee afsonderlike aspekte van haar ministerswerk in die gesig gestaar.
Wolkskool op radio: Kan almal wiskunde doen?
Almal kan die vak wiskunde doen op dieselfde manier as wat almal ’n marathon kan hardloop.
ToekomsVenster: Pinkster as ’n eenheid
Dalk luister ons nou anders na mekaar se stories? Dalk ontwikkel ons empatie met mekaar?
Covid-19-statistieke: Meer as 700 sterftes nou in SA bevestig.
Die minister van gesondheid was Maandag in die Wes-Kaap as deel van ʼn oorsigbesoek aan die provinsie.
VF Plus MRK toe weens twiet oor wit mense
Die Twitter-gebruiker het ʼn opmerking gemaak wat die party glo geweld teenoor wit mense aanhits.
Die wêreld in foto’s – 1 Junie 2020
Só geniet Italianers dié bestemmings.
Boekvoorlesing: Die groot dors
In “Die groot dors” word twee oujongkêrel-broers, Soois en Frans, se stryd met hul dorstigheid vertel. Luister hier na Johny Klein se voorlesing van Fesia Engelbrecht se kortverhaal.
Diewe besteel drankwinkel deur tonnel
Die diewe het drank ter waarde van R300 000 gebuit.
Nuwe ontbytprogram vir klein, groot sakeondernemings
“Dit gee verbruikers die geleentheid om uit te vind wat daar buite beskikbaar is, terwyl hulle die persoonlikhede agter die sakeondernemings kan ontmoet.”
Pediaters steun besluit om skole te heropen
Die vereniging sê die voordeel wat dit vir kinders inhou om terug te keer skool toe is groter as die kans dat hulle Covid-19 opdoen.
Talle skole kón Maandag heropen … en sommiges hét
Verskeie skole het wel Maandag met groot sukses kontakonderrig hervat. Ander het vergeefs duisende rande betaal om te verseker hulle kan betyds heropen.
Video: Teddiebere geniet hul gate uit op tuimeltrein
Die teddiebere in dié video geniet hul gate uit op ʼn tuimeltrein!