“Somtotaal” is Anchien Troskie se eerste roman in vyf jaar. Troskie se eerste boek “Dis ek, Anna” is in 2004 onder die skuilnaam Elbie Lötter, uitgegee.
Alles vir Woensdag 1 Julie 2020
Meer bekend oor moord op jong onderwyseres
Sy het nie Maandagoggend vir werk opgedaag nie.
Verskeie foute glip in by Nios-verslag
“ʼn Mens verstaan dat foute inglip, maar hulle dra ʼn groot verantwoordelikheid.”
‘Boer soek ʼn vrou’: Hubare boere binnekort te sien
Ná afloop van die episode sal inskrywings vir potensiële pasmaats open.
Jong vrywilliger doen 1 000 diensure by NSRI
ʼn Jong vrywilliger van Benoni aan die Oos-Rand volg in haar pa se voetspore. Lees meer oor die 21-jarige se onbaatsugtige werk vir die NSRI.
Onsekerheid in Wêreldrugby duur voort
Die rugbybase sou op 30 Junie oor ʼn moontlike wêreldwye seisoen gestem het, maar dit het nie gebeur nie omdat die Franse en Engelse klubs nog nie daaraan wou byt of saamstem of daar ses of sewe weke vir toetsrugby opsy gesit moet word nie.
Vandag se sportnuus
AB, Quinton en Kagiso sal nou op 18 Julie weer in aksie wees.
Tronkstraf vir vrou wat uit ‘hebsug’ steel
Een van die ondernemings by wie Bridgette Wait miljoene rande gesteel het moes eindelik in sakeredding geplaas word.
Nuwe ‘geen nonsies 4×4’ onthul
Die splinternuwe Ineos Grenadier is by eerste oogopslag ʼn jonger tweelingboetie van die Land Rover Defender 110.
Jong onderwyseres dood aangetref
“Dit is hartverskeurend om ʼn jong onderwyseres te verloor wat ʼn lang loopbaan in die onderwyssektor kon gehad het.”
Rower doodgeskiet ná rooftog
Polisiebeamptes het op die rooftog gereageer en die drie rowers agternagesit.
Hernieude optrede versoek oor onwettige omgeboude taxi’s
‘n Ondersoek deur die Openbare Beskermer het onder meer bevind dat miljoene passasiers sedert 2005 onwetend in minibustaxi’s vervoer is wat onwettig omgeboude Quantum-paneelwaens was.
Annelien se kombuis: Keuse en versorging van snyplanke
Hoekom is hout die eerste keuse vir snyplanke? Hoekom nie glas of plastiek nie? Watter soort hout is geskik vir my kombuis en ook veilig?
As jy deurloop onder die ongemaskerde wonders
Dis vir niemand lekker nie, maar dis die regte ding om te doen. Dit sê ek gee óm – nie net vir myself nie maar ook vir jou. Meneer die Stapper, volgende keer is ek rég vir jou!
Akademia bied nou ook ’n graad in wiskundige wetenskappe
Wiskunde bied dus veel meer as net ʼn klomp stellings en formules, sê Rautenbach. Daarom is ʼn goeie kennis van wiskunde ook deel van die toelatingsvereistes vir verskeie ander studierigtings en selfs ʼn intreevereiste vir etlike beroepe.
Prasa hervat sekere treindienste
Die Passasierspooragentskap (Prasa) sal Woensdag beperkte dienste hervat nadat treindienste maande lank nie beskikbaar was nie weens die landwye algehele afsondering.
EFF beywer hom vir terugkeer na vlak 5-afsondering
“Die weiering om die land weer onder ʼn vlak 5-afsonderingstydperk te plaas moet dus gesien word as medepligtigheid in die massamoord op ons mense.”
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het die jongste statistieke rakende Covid-19 bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Vier vrae, een antwoord
Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here. (Romeine 8:38-39)