Die volgende dorpe sal geraak word.
Alles vir Donderdag 2 Julie 2020
‘Good Morning Angels’ help verpleegster wat Covid-19 wil bestry
“Dit verg ʼn engel om hierdie soort werk te doen; ek weet self, want my ma het tot baie onlangs nog ook tuisverpleging benodig. Ons wil jou help om jou engelewerk in Tzaneen te bly voortsit.”
Plaasaanvalle: ‘Boere moet vuur met vuur beantwoord’
“Wanneer ʼn president van ʼn land ʼn ophef maak van net sekere uitsonderlike voorvalle, soos die dood van George Floyd in Amerika, maar oor ander uitsonderlike gruweldade soos plaasmoorde in sy eie land swyg, dan ontduik hy sy verantwoordelikheid teenoor die burgers van sy eie land.”
VBS-plundering: ANC stel twee lede weer aan ná skorsing
Dit kom nadat die Valke einde verlede maand ʼn negende verdagte in hegtenis geneem het vir beweerde betrokkenheid by die VBS-bankskandaal.
Vier beamptes geskors ná man kaal ‘uit hut getrek word’
“Die polisiebeamptes het die man nie eers toegelaat om aan te trek nie en dit lyk of hulle hom in die openbaar wou verneder.”
Gedagte vir die dag: Minste, grootste
“Wie die minste onder julle almal is, hý is groot”. (Lukas 9:48)