Die hoeveelheid geld wat belastingbetalers vir afgetrede ministers se luukshede moet opdok, neem sedert 2013 stelselmatig toe.
Alles vir Maandag 6 Julie 2020
Vrou sterf in Pta-plaasaanval
Dit is die vierde plaasaanval in 72-uur.
Borgtog vir VBS Mutual se voormalige finansiële hoof
Philip Truter het aangedui hoe hy gaan pleit op die aanklagte teen hom.
Hof sê oor kleuterskole
Die departement van maatskaplike ontwikkeling is hard op die vingers getik omdat hy versuim het om antwoordstukke teen die hofaansoek in te dien.
Hofbevel nodig om hospitaalverslag te kry
ʼn Man van Middelburg moes weke lank wag vir ʼn hartomleiding omdat ʼn staatshospitaal nie sy angiogram aan ʼn private hospitaal beskikbaar wou stel nie.
Boek: Die koala wat wou klou
“Die koala wat wou klou” is ’n boek met rympies oor hoe om dapper te wees en nuwe dinge aan te durf. Dit is geskik vir kinders van drie tot nege jaar.
Foto’s: Katinka se ‘perfekte troudag’ in Wildernis
“Ons het lofliedere gesing en ons kon voel die Here is werklik teenwoordig.”
Broadway-akteur sterf weens Covid-19
“Hy was almal se vriend, hy was mal daaroor om te luister, om te help en veral om te praat.”
Katgriep eis weer talle hondelewens by SAPD
Katgriep het op 15 Junie die tweede keer in een jaar by die honde-eenheid uitgebreek.
Bly weg van bejaarde, siek familie – Ramaphosa
Nuwe navorsing wys die meeste Covid-19-sterftegevalle hou verband met diabetes en hoë bloeddruk.
Vyf vas wat glo miljoene van WVF buit
Covid-19-TERS-eise wat vir honderde werkers bestem was, het in ʼn enkele begunstigde se rekening beland.
Polisiestasies, Metrorail gesluit weens Covid-19-gevalle
Dié ses polisiestasies sal nou almal in satellietstasies in die omgewing bedryf word.
2 vas vir besit van liggaamsdele
Verskeie liggaamsdele is in die verdagtes se voertuig gevind.
Resep: Sampioen-en-kaasskons
Hierdie skons het soveel geur en smaak, dis nie eens nodig om dit met konfyt of kaas te bedien nie.
Vier vas oor verkragting van meisies in Noord-Kaap
Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die herhaaldelike verkragting oor ʼn paar maande van twee meisies, onderskeidelik vyf en sewe jaar oud.
Rowers teiken glo begrafnisondernemers
Die polisie in Mpumalanga stel ondersoek in ná rooftogte by begrafnisondernemers in Nelspruit en omgewing.
Man vas oor swanger vrou se verkragting, moord
Die vrou was sewe maande swanger.
Gedagte vir die dag: Jesus se juk
My juk sal sag op julle skouers rus en my las is lig om te dra. (Matteus 11:30)