’n Mylpaal op die pad na politieke vereniging was die finansiële en ekonomiese vereniging deur middel van die monetêre unie.
Alles vir Donderdag 9 Julie 2020
Suid-Afrikaners uit Midde-Ooste teruggebring
Intussen is talle Suid-Afrikaners van gesinslede in Nieu Seeland geskei, aangesien dié land se grense steeds gesluit is.
Vasberade Nieuwoudt ’n driekamp-wêreldster in wording
Sy is twee jaar gelede met ’n hartdefek gediagnoseer, maar nie eers dít kon haar onderkry nie.
Ons Franse kasteel: Die storms duur nie vir altyd voort nie
Die ganse mensdom het hierdie jaar reeds baie storms en ontwrigtings beleef. Ons stukkie wêreld in die suide van Frankryk leer ons egter baie lewenslesse.
Onderwys in gesprek: Covid-19 in skole
Ons gesels oor die aantal Covid-19-gevalle in skole en die aanlyn aansoekproses vir leerders wat in Gauteng wil skoolgaan.
Taalgebruik: belangeloos, onbelangstellend
Taaltoffie ondersoek die gebruik van dié twee woorde
#JongStemme: Kan ons nie maar vorentoe beweeg nie?
Verstaan my hart, ek wil nie die lig van ander krisse wegdraai nie, maar wat van ons boere?
Waarskynlikheid vir beurtkrag ‘groot’
Verskeie kragopwekkers het die afgelope week onklaar geraak.
Johannesburgse burgemeester kap terug oor salaris
Daar word beweer die burgemeester het vir homself ʼn salarisverhoging voorgestel terwyl geld vir dienslewering gesny word.
Luister: Nuwe musiekduo sing pop-rock-liefdeslied
“Ons vergelyk ʼn meisie se lewe met ʼn legkaart, wat nie sin maak wanneer jy die stukkies deurmekaar sien nie, maar wanneer die legkaart klaar gebou is, sien jy ʼn mooi prent.”
Moet Mogoeng verskoning vra vir uitsprake oor Israel? Só sê kundiges
“As ’n regter en regskenner kan hy sekerlik sy invloed gebruik om standpunte oor plaaslike en internasionale kwessies te maak,” sê Jaco Kleynhans, hoof van internasionale betrekkinge van Solidariteit.
Regstappe kom dalk ná onnie se afdanking oor ‘George Floyd’-debakel
Die skoolhoof het intussen ook die trekpas gekry.
Mitsubishi bemeester CVT met Eclipse Cross
Ek het dié week ʼn ander Eclipse Cross onder hande gehad – en tussen hulle is hy steeds die baas van die plaas vir twee ander redes … sy enjin, en sy ratkas.
Het jy dié oor gidshonde geweet?
Hoe weet jy wanneer ʼn gidshond aan diens is? En het jy geweet gidshonde word vir verskillende redes opgelei?
Boekresensie: Afspraak met moord
Hierdie waremisdaadriller laat die bloed in jou are stol en gee jou hoendervleis oor jou hele liggaam.
Verbruikersake: Wet oor veiligheid van jou persoonlike inligting nou van krag
Nou het belangrike dele van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Popia) op 1 Julie in werking getree. Wat beteken dit vir verbruikers? Ina Opperman het gaan kyk hoe verbruikers se persoonlike inligting nou beskerm gaan word.
Gevaarlike verdagte ontsnap uit aanhouding
Die man staan tereg op verskeie aanklagte van gewapende roof.
Kyk wie is Instagram se nuwe hoogsbetaalde bekende
Kylie Jenner was voorheen Instagram se hoogsbetaalde bekende, maar dié 48-jarige man het haar onlangs onttroon.
Gaan McGregor wéér terugkeer?
Skaars ’n maand nadat Conor McGregor vir die hoeveelste keer sy uittrede aangekondig het, is daar sprake dat hy weer tot die sportarena kan terugkeer.
Video: Pa speel byna lekkerder as die kinders
Dié pa se video’s is lekker inspirasie vir iemand wat tydens die afsonderingsperiode raadop is met verveelde kinders.