Die vliegtuig van Malaysia Airlines is op 17 Julie 2014 in die lugruim van die Oekraïne afgeskiet en al 283 passasiers en 15 bemanningslede is dood.
Lees meerAlles vir Saterdag 11 Julie 2020
Wimbledon gee prysgeld, al is daar geen toernooi
Wimbledon gaan steeds £10 miljoen (sowat R210 miljoen) in prysgeld aan 620 spelers uitbetaal al is die tennistoernooi weens die koronavirus-pandemie gekanselleer.
WGO-kenners na China vir ondersoek na korona-oorsprong
Meer as 120 lande het in Mei vanjaar versoek dat ʼn ondersoek gedoen word na die oorsprong van die virus.
Nog 2 vas vir moorde in Philippi-Oos
Die polisie het nog twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die aanval op ʼn huis in Philippi-Oos in die Wes-Kaap waarin vyf mense dood is.
Tiener sterf in haai-aanval in Aus
Dit is die tweede noodlottige haai-aanval in Australië die afgelope week en minstens die vyfde noodlottige haai-aanval vanjaar.
Skool begin met ondersoek na opmerking op toiletmuur
Die LUR vir onderwys in Limpopo het gesê die voorval by Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal waar ʼn rassistiese opmerking teen die muur van die seunstoilet aangebring is, word in ʼn ernstige lig beskou.
KSA, Ngidi ondersteun die BLM-beweging
Nie almal stem egter met Lungi Ngidi saam nie.
Motoris skiet kaper dood
“Die motoris het vir padbystand gewag toe hy skielik deur minstens twee verdagtes genader is.”
Vyf dood, talle vas ná gyseldrama by kerk
Die polisie het meer as 40 verdagtes in hegtenis geneem in verband met die aanval en gyselaarsdrama by die International Pentecostal Holiness Church in Zuurbekom aan die Wes-Rand.
Corra was een van Bokke se stroomroller-vleuels
Dirksen is “Le Monster” gedoop nadat hy twee drieë in die Bokke se oorwinning van 26-3 in die eerste toets in Durban gedruk het.
Video: Van Piet Retief tot konsentrasiekampe deur jonges se oë
Maroela Media het ʼn bietjie informele navorsing gedoen deur vir ʼn klompie kleuters en laerskoolkinders vrae te vra oor feite uit die Afrikanergeskiedenis, onder meer oor die Anglo-Boereoorlog en die Groot Trek.
Minstens 5 sterf in skietery by kerk
“Die toneel is steeds aktief en gyselaar-onderhandelaars van die polisie is op die toneel besig.”
Heli neergeskiet: ‘Ons vind nie berusting’
“Hoe maak jy vrede? Wie skiet sommer net na ʼn helikopter? Êrens moet daar iemand wees wat iets weet.”
Kleuterskole en die ‘nuwe normaal’
“Net om te sien hoe hulle na mekaar en na my verlang het, het alles die moeite werd gemaak.”
2-jarige glo in isolasiesaal verkrag: ‘Ons soek geregtigheid’
“Help my asseblief, want my dogtertjie is deur iemand in hierdie hospitaal skade aangedoen.”
ANC kyk na jou pensioen vir ekonomiese herstrukturering
Die ANC het sy dokument vir ekonomiese herstel bekend gemaak.
Covid-19-statistieke: SA het 11de meeste gevalle ter wêreld
Suid-Afrika het nou die 11de meeste Covid-19-infeksies ter wêreld.
Gedagte vir die dag: Praat met God
Moenie ophou bid nie. (1 Tessalonisense 5:17)