Pres. Cyril Ramaphosa het Sondagaand aangekondig dat ʼn drankverbod onmiddellik weer in werking is en dat ʼn aandklokreël weer van Maandagaand af sal geld.
Lees meerAlles vir Sondag 12 Julie 2020
Video: Kyk Ramaphosa se toespraak hier
Pres. Cyril Ramaphosa gaan na verwagting om 20:00 die land toespreek.
Prestasie-ooreenkomste: Ramaphosa kom nie belofte na
“As die president ʼn man van sy woord is, moet hy hierdie prestasie-ooreenkomste onmiddellik bekend maak.”
‘The Bachelorette’ kom ook SA toe
Suid-Afrika se eerste ‘Bachelorette’ is reeds gekies.
Wie kan Hamilton en Mercedes klop?
Hamilton kruip al hoe nader aan Michael Schumacher se rekord.
Nog ʼn kouefront op pad
Die yskoue weerstoestande sal teen Dinsdag en Woensdag oor die res van die land beweeg.
Twee vas wat glo diesel steel
Twee verdagtes is Saterdag in hegtenis geneem nadat hulle glo diesel ter waarde van R480 000 wou steel.
US hof toe gesleep oor ‘geheimhouding’
“As die universiteit vertroue het dat De Villiers niks verkeerd gedoen het nie, waarom steek hulle dan die bewyse weg?”
Egpaar se moordenaar gevonnis
“Ons reaksievoertuig het saam met die polisie by die toneel opgedaag. Dit was ʼn gru-toneel wat met bloed besmeer was.”
Lizz Meiring se groot hart vir die Teaterbystandfonds
Talle mense kan skaars glo dat diegene wat eens in die vermaaklikheidsbedryf op ons televisiestelle en op verhoë was, op hul oudag swaarkry.
Gestrand in SA: Baba se pa ‘mis só geweldig baie’
“Ek kom nêrens reg nie en weet nie meer wat om te doen nie. ʼn Gesin hoort bymekaar.”
Owerhede soek na Madeleine McCann se liggaam
Daar is glo verneem dat die verdagte in Madeleine se verdwyning ook destyds gereeld in die omgewing gesien is.
Boek-uittreksel: Die verlore seun vannie Gaatjie
“Welkom in die lewensveranderende verhaal van Ivor Swartz – energieke navolger van Jesus en kreatiewe storieverteller,” sê Stephan Joubert oor “Die verlore seun vannie Gaatjie.” Lees hier ʼn uittreksel uit die boek.
‘Pasop voor jy regulasies teengaan’, waarsku sakegroep
“Ondernemings en die publiek behoort versigtig te wees vir regsinterpretasies wat impliseer dat die grendelstaat uit ʼn regsoogpunt verby is.”
Dag van drama op Southampton
Hoewel die Engelse voorsprong nie te versmaai is nie – veral op ’n oneweredige blad – het die Windies beslis die hef in die hand ná ’n puik boulvertoning in die laaste sessie van die dag.
Beleggers verloor miljoene met ‘piramideskema’
“Ons is beloftes gemaak wat nie nagekom is nie; ek kan nog werk, maar ek is jammer vir die bejaardes wat hul laaste geld ingesit het en alles verloor het.”
Ramaphosa spreek weer vanaand die land toe
Volgens berigte kan daar moontlik weer strenger maatreëls aangekondig word.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Meer as 2,1 miljoen toetse is nou al gedoen.
Beurtkrag duur voort: Só lyk vooruitsig
Beurtkrag is Vrydag vir die eerste keer in byna vier maande weer ingestel.
Gedagte vir die dag: Leef heilig
Doen julle bes om in vrede met almal te lewe en beywer julle om ’n toegewyde lewe te voer, want daarsonder sal julle nie eendag in die Here se teenwoordigheid kan kom nie. (Hebreërs 12:14)