Jou koffie smag na hierdie beskuit.
Alles vir Maandag 13 Julie 2020
Twee vas na onwettige jagtog op plaas
Een van die mans is ʼn metropolisielid.
Hospitaal reageer weke ná 2-jarige glo in isolasiesaal verkrag is
“Daar was glo ’n misverstand in die kommunikasie tussen personeellede.”
Só lyk kanse vir beurtkrag vir die week
Volgens Eskom werk hy onverpoos om al sy opwekkingseenhede weer in diens te stel.
Covid-19-statistieke: Meer as 4 000 reeds gesterf
Nog 108 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Gedagte vir die dag: Jesus is betroubaar
God is nie ’n mens dat Hy sal lieg nie. (Numeri 23:19)