Dit volg nadat ʼn man verlede week deur ʼn ander weermaglid doodgeskiet is.
Alles vir Dinsdag 14 Julie 2020
Beurtkrag duur Dinsdag voort
Verskeie kragopwekkers het die afgelope week die gees gegee, waarvan die jongste gevalle by die Kriel- en Medupi-kragsentrales plaasgevind het.
Skietery by kerk ‘wys op tekorte binne polisie’
Van die verdagtes is lede van die polisie, metropolisie en departement van korrektiewe dienste.
Covid-19-statistieke: Meeste sterf steeds in die Wes-Kaap
Altesaam 93 sterftes is sedert Sondag landwyd aangeteken.
Gedagte vir die dag: ’n Gesindheid van vertroue
My dienaar Kaleb het egter ’n ander gesindheid teenoor My gewys. Hy het by My bly staan. Ek sal hom in die land laat kom wat hy gaan verken het. Sy nageslag sal die land besit. (Numeri 14:24)