“Om mense soos misdadigers te behandel bloot omdat hulle op die strand gestap het, is irrasioneel.”
Alles vir Woensdag 15 Julie 2020
#JongStemme: Is openbare diskoers dalk op ’n ventilator in die waakeenheid?
Daar is drie terminale kwale van ons verswakkende politieke gespreksomgewing, naamlik identiteitspolitiek, emosionele manipulasie en sensorskap, skryf Mihan van Zyl, ‘n eerstejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch.
Hoër beurtkragfase skop in
Die kragvoorsiener het ʼn kort rukkie gelede gesê die aanvraag na krag het steeds toegeneem en was teen omstreeks 12:00 vandag reeds 2 000 MW meer as ʼn dag gelede.
Nuuskommentaar: Kan Donald se Trump-kaart vir ’n verrassing by die stembus sorg?
Trump het baie wat teen hom tel, maar so ook Biden.
Kaapstad se bewaringsgebiede, parke nou weer oop
Hy het bygevoeg die Stad Kaapstad weet dat inwoners sedert die instelling van die afsonderingtydperk op 27 Maart desperaat was om die stad se natuurreservate en ander natuurgebiede te besoek om daar te gaan stap of draf.
Britse en Ierse Leeus-toerdatums bly onveranderd
“Die Bokke was met elke toer die verdedigende wêreldkampioen en die komende toer kan ook een vir die geskiedboeke wees.”
Prokureur steel glo van kliënt se boedel
Gavin du Plessis is kort ná die beweerde voorval van die prokureursrol geskrap.
Twee wil glo omkoop vir ‘brandstofdiewe’ se borgtog
Die mans wou ook hê die ondersoekbeampte moet die versekering gee dat die brandstoftenkwa waarop beslag gelê is, vrygestel word.
Drieling skenk geboorte op dieselfde dag
Die babas is al drie binne vier en ʼn half uur gebore.
Boek: ‘#ImStaying’ bring hoop vir SA’ners
Meer as ʼn miljoen Suid-Afrikaners het binne enkele weke nadat die #ImStaying-veldtog op die been gebring is, hul gunsteling-herinneringe en stories op dié beweging se Facebook-blad gedeel.
Tshwane Kindersorg: ‘Ons werk is nou belangriker as ooit’
Tshwane Kindersorg meen die afsonderingsregulasies hoef niemand te keer om vanjaar steeds sy of haar deel vir Mandeladag te doen nie. Só kan jy ʼn bydrae maak.
Talle spelers skaar hulle by Ngidi
“Waarom word transformasie altyd in ons kele afgedruk wanneer nasionale spanne verloor, maar nooit wanneer hulle wen nie? Kan daar asseblief gelyke behandeling wees?”
2 gewond in Richardsbaai-skietery
Volgens die polisie het die verdagtes op ʼn groep mans oorkant ʼn winkelsentrum losgebrand.
Foto’s: Snerpende koue, sneeu laat Suid-Afrikaners bibber
Selfs dele van die Karoo het sneeu gekry.
Verbruikersrubriek: Jy kan nie wen as jy nie inskryf nie en ander reëls
Ina Opperman verduidelik wat die Wet op Verbruikersbeskerming oor kompetisies sê sodat verbruikers kan verseker hulle word nie ingeloop nie.
Gewilde sjokolade van mark af na 50 jaar
Heelwat Suid-Afrikaners het op Twitter laat hoor hoe dié sjokolade deel was van hul kinderjare en dat hulle hartseer is dat dit nie meer beskikbaar gaan wees nie.
Harmoniepark: Jy kan help hoop bring
Die Solidariteit Beweging se krisisfonds help om kos op Harmoniepark se tafels te hou, sodat die inwoners tans ook ʼn aandete van sop en brood kan kry. Die fonds het ook ontsmettingsmiddels geskenk,
Geen borgtog vir Epstein se vriendin
“Sonder Ghislaine sou Jeffrey nie kon doen wat hy gedoen het nie.” Só lui ʼn verklaring deur een van die Amerikaanse miljardêr en finansierder Jeffrey…
Saai hof toe oor verbod op drankverkope
“Die skade wat tot dusver aan die wynbedryf aangerig is, beloop reeds miljarde rande en kan tot ’n dekade duur om te herstel.”
SAL-sakereddingsplan ‘waansinnig’
Vrae moet gevra word oor ʼn staat wat belastinggeld gebruik om ʼn onnodige staatsonderneming te red terwyl die land se ekonomie en gesondheidsorgstelsel in duie stort, sê Solidariteit.