Navorsers wys boonop daarop dat hongersnood, mishandeling en ongelykheid onder kinders kan toeneem as skole gesluit bly.
Alles vir Donderdag 16 Julie 2020
Van der Dussen, Amla praat oor BLM
“Ek ondersteun gelyke geleenthede vir almal. Omdat ek BLM ondersteun, beteken dit nie dat ek geweld of Marxisme ondersteun nie; ek weier dus om deur mense geëtiketteer te word.”
Covid-19: ‘Daar ís hospitaalbeddens beskikbaar’
Dis hoe hospitale bepaal wie eerste geregtig is op behandeling tydens Covid-19.
Het die regse golf gebreek?
Meer onlangs was die Black Live Matters (BLM) betogings ’n gulde geleentheid vir linkses wêreldwyd om hul gunstelingtema, diskriminasie en rassisme, op die voorgrond te plaas en daarmee saam haat op alles wat wit en Westers is, aan te blaas.
Twee dood oor bees in pad
Twee kinders was in die voertuig toe dit die bees getref het.
Luister in 3 minute: Drankverbod se gevolge en nuwe basiese toelaag bekyk
In vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, die nuwe Covid-19-maatreëls wat vir vlak 3 van afsondering aangekondig is. Hy kyk ook na die gevolge van die nuwe drankverbod en ʼn voorstel vir ʼn nuwe basiese inkomstetoelaag.
#JongStemme: Stille stryders
Voorwaarts, stryders! Ons sal met God se hulp ook hierdie onsigbare stryd oorwin! skryf Juan-Pierre Rootman, ʼn matriekleerling aan die Hoërskool Middelburg.
Gedig: Teksture van hier
“My pad loop terug, altyd terug, na die boere met die bakkies en die velskoene, na ‘n skuurdans en volmaan …”
Sien jy die bokkie?
Dit was ʼn mooi foto van ‘n kookaburra, maar toe laat weet ʼn vriend hy moet mooi kyk, daar is iets vreemd aan die gang …
Lesersbrief: Vir (’n) verandering
Sonet Stofberg, ‘n onderwyser by die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, skryf oor haar ervaring om terug by die skool te wees.
Rugbyspelers ondersteun ook BLM
“Alhoewel SA Rugby reusevordering gemaak het om toe te sien dat die spelersgroep verteenwoordigend op nasionale vlak is, duur die uitsluiting van swart hoofafrigters en topadministrateurs voort.”
Ramaphosa sê eindelik oor plaasmoorde
Ramaphosa het hom onder meer uitgelaat oor plaasmoorde, die drankverbod en die heropening van skole tydens die Covid-19-pandemie.
Pasiënte vertel: ‘Só voel dit om Covid-19 te hê.’
“Ek sal nooit weer asemhaal as vanselfsprekend aanvaar nie.”
Oorskot van ontvoerde peuter dalk gevind
Die peuter was skaars 19 maande oud hy by sy ma gegryp is.
Koppieteefontein: ’n Teken van God in my hand
Ek besef net daar, tussen al die vreemde mense op ’n trein in Londen, ver weg van Suid-Afrika – ver weg van die Vrystaatse dorpie waar ek grootgeword het, ver weg van alles wat bekend is – dis nie ’n pennie nie, dis ’n 1 sent-stuk. ’n Suid-Afrikaanse 1 sent. Ek bring dit nader aan my oë toe om mooi te kyk… dan sien ek die twee mossies.
Wanneer die Leeus toer, is daar perde
Toe die Britse Leeus-toerspanne toeka deur Suid-Afrika getoer het, was daar altyd ʼn boek of twee oor Suid-Afrika en hul wedervaringe geskryf. Die span was gewoonlik twee maande in Suid-Afrika en het 25 wedstryde in elke groot dorp en stad gespeel en het meer besienswaardighede as Tommie die toeris besoek.
Vandag se sportnuus
Woods is weer terug op die gholfbaan.
‘Moenie dit waag,’ waarsku Mboweni VF Plus oor taksopstand
“Die regering sal daarvan moet kennis neem dat die publiek nie onbepaald sal voortgaan om vir die ANC se korrupsie en wanbestuur te betaal nie.”
Resep: Amerikaanse baber-gebak
Byt & Buskruit is terug met ʼn tweede seisoen: Kom kyk gratis saam! Loer solank na hierdie lekker resep uit die derde episode van reeks…
Vyfjarige kind verdrink
Die soektog na die kind is bemoeilik deur swak lig en ʼn baie lae temperatuur.