Dié drie lughawens kan volgende week oopmaak.
Alles vir Vrydag 17 Julie 2020
Die wêreld in foto’s – 17 Julie 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het die Bali-dieretuin in Indonesië Maandag vir besoekers heropen nadat dit vir drie maande vir die publiek gesluit was.
Kyk: Ambulans-motorfietse ‘apartheid se skuld’ – minister
Die Oos-Kaapse LUR vir gesondheid het apartheid die skuld gegee vir die omstrede motorfietsambulanse-sage
Droogte in SA ‘nie meer ʼn ramp’
Die regering meen dat landbouers ʼn toleransie moet ontwikkel teen droogtes omdat droogtes die uitvloeisel van klimaatsverandering is.
Standbeelddebat en gevaar van onkundige, emosionele besluite
Verwyder en verskuif van standbeelde kom neer op ’n soort sensuur, skryf Alana Bailey.
Covid-19: Só maak ander lande met skole
Sowat 9,7 miljoen kinders regoor die wêreld loop die gevaar om nooit weer terug te keer skool toe nie.
Lisensies nou tot dán geldig
Die departement van vervoer het erken lisensiesentrums staar talle uitdagings in die gesig.
Boek-uittreksel: Fanie Viljoen weef ʼn ‘Donker Web’
“Hallo, Oom Fanie. Ek is mal oor ‘Onderwêreld’. Gaan daar ʼn opvolg wees?” Na honderde sulke boodskappe van leerders, onderwysers en lesers het Fanie Viljoen besluit om dié verhaal uit te brei. Lees hier ʼn uittreksel uit “Donker Web”.
Bevel gevra teen Mboweni se SAL-plan
Die DA sê ʼn reddingsboei aan die verarmde staatslugdiens kwalifiseer nie as sogenaamde onvoorsiene noodgeval nie.
Hond talle kere gesteek toe sy gesin beskerm
Die betreder het Skye elf keer gesteek nadat sy hom in die gesin se motorhuis betrap het.
Optog teen plaasmoorde virtueel ná metropolisie dit verbied
Die optog sou Saterdag by die Uniegebou in Pretoria plaasgevind het.
Finansiële bestuurder ‘swaar gevonnis’ vir bedrog
Scheepers het fiktiewe verskafferfakture uitgereik, waarna hy miljoene na sy persoonlike bankrekening oorgeplaas het.
Boek: ‘By die dag’ – vir poësieliefhebbers
Eunice Basson se tweede digbundel staan in die tradisie van haar liriese en suggestieryke debuut Leiboom, wat in 2014 deur Queillerie uitgegee is.
Video: Hoe gemaak met Afrikanerstandbeelde?
Kruger se standbeeld het al in die verlede ook onder vandale deurgeloop en dit het nou die vraag laat ontstaan of daar nog ʼn plek vir veral Afrikaner-standbeelde in Suid-Afrika is. En indien wel, waar daardie plek is?
Bedryf soek data wat hernude drankverbod staaf
Die MNR sê die drankverbod beteken ʼn bepaalde aantal hospitaalbeddens bly beskikbaar en dat dit ʼn finansiële besparing vir die openbare gesondheidsektor inhou.
Kapteinskap was op Avril Malan se voorkop geskryf
Voor Malan was Alf Richards in 1891 die jongste Suid-Afrikaanse kaptein, maar nadat Malan vir Roy Dryburgh vervang het, was hy 139 dae jonger as Richards.
‘n Nuwe nis …
Die BMW 218i het my op verskeie vlakke verbaas.
Resep-video: Eenbak-worsgereg
Maklik, moeiteloos en heerlik. Die rys raak lekker sag en die wors geurig!
Covid-19: Vragskeephouers omskep in lykshuise
Suid-Afrika beleef nou jaarliks baie minder sterftes as in die middel 2000’s toe die MIV-epidemie destyds sy piek bereik het.
Fopnuus of feite: Is die ‘rassistiese’ Tracy Zille werklik ʼn wit vrou?
Dit is wie eintlik agter die Twitter-profiel van @TraceyZille sit.