ʼn Vrou het Donderdagaand in Jukskeipark in Johannesburg met haar motor deur ʼn muur geploeg.
Alles vir Vrydag 17 Julie 2020
Podlitiek: Stank vir drank
Die Podlitiek-span wonder hoe lank die burgery nog soos kinders hanteer sal word, met hierdie infantilisme wat ’n punt van dieper analise word.
Druk op Wes-Kaapse hospitale effe verlig
Só lyk plek in Wes-Kaapse hospitale.
Grondbesetters neem Kaapse parke oor
Die grondbesetters het klimrame deur die dag verwyder en in die straat geplaas.
Vandag se sportnuus
Nieu-Seeland Rugby (NZR) ondersoek die moontlikheid om ’n nuwe Superrugby-kompetisie van stapel te stuur, maar sonder Suid-Afrikaanse en Argentynse spanne.
Jan Blohm se nuwe album vertel ʼn liefdesverhaal
Die konsepalbum vertel die storie van twee tieners wat in die 1980’s in die klein konserwatiewe spoorwegdorpie De Aar woon.
Winterhuisbrande: 11 wenke om jou gesin te beskerm
Soos die winter stadig maar seker sy ysige greep verstewig, word gasverwarmers, kaggels, elektriese verwarmers, paraffienstowe, elektriese komberse en dies meer ingespan om die koue te verdryf.
E-konsertgids: Joshua na die Reën, Gé Korsten, Johny Klein dié naweek te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Musiekvideo: Lied werp lig op Afrikaner-monumente, identiteit
“As jy die somme maak, maak dit nie sin as daar nie ʼn groter God is nie. Dit het my baie nader gebring aan hoe groot die Here is.”
Tshwane-metro oor grondgrypvoorvalle: ‘Ons tree op’
Verskeie onwettige grondbesettings het al reg oor Pretoria plaasgevind en in sommige gevalle het dit tot die totstandkoming van informele plakkerskampe gelei.
De Lille loop deur in parlementêre debat
Die minister van openbare werke, Patricia de Lille, het Donderdagaand behoorlik deurgeloop in die parlementêre debat oor haar begrotingspos, wat in die Nasionale Raad van Provinsies plaasgevind het.
Loterykommissie moet begunstigdes bekend maak
Die inligting moet binne sewe dae bekend gemaak word.
McBride se aanstelling verras, laat vrae ontstaan
“Die vraag moet gevra word hoe hy die nodige klaring vir die pos kon kry gegewe verskeie omstrede voorvalle uit sy verlede.”
Gedagte vir die dag: Die hart van ’n dienaar
Jesus het van die tafel af opgestaan, sy bo-klere uitgetrek, ’n doek gevat en dit om Hom vasgebind. Daarna het Hy water in ‘n wasskottel gegooi en begin om sy dissipels se voete te was en dit dan af te droog met die handdoek wat Hy omgehad het. (Johannes 13:4-5)