Tegnici werk in hierdie stadium steeds om kragtoevoer na die omliggende buurte te herstel.
Lees meerAlles vir Saterdag 18 Julie 2020
Vlootoffisier van seksuele aanranding beskuldig
Die vermeende oortreder is reeds geskors.
Twee dood toe skote by OR Tambo klap
Die skietery het glo tydens ʼn kapingspoging uitgebreek.
Natuurlike immuunversterkers – is daar so iets, of is dit fopnuus?
Daar is gelukkig talle studies gedoen oor natuurlike immuunversterkers wat die immuunstelsel ’n hupstoot gee. Ongelukkig is daar soveel bemarkingsveldtogte rondom die produkte dat dit somtyds moeilik is om die kaf van die koring te skei.
Covid-19: Meer as 14 miljoen wêreldwyd doen reeds virus op
Suid-Afrika was teen Saterdag op pad om een van die vyf lande te wees wat die meeste deur Covid-19 geraak word.
Nuwe regulasies oor selfkwarantyn verwelkom
Die regulasies is goeie nuus vir mense wat na Suid-Afrika wil terugkeer, maar bang is dat hulle in haglike omstandighede hier in kwarantyn moet bly.
Hof beveel skoolvoedingsprogram moet dadelik hervat
Die onderwysdepartement het tien dae om aan die hof terugvoer te gee oor hoe hy die program weer in werking gaan stel.
Droogteramp: ‘Waarvoor is geld gebruik?’
Politieke partye het gekap na die regering se besluit om die ramptoestand weens die droogte op te hef en sê landbouers – en die voedselsekerheid waarvoor hulle verantwoordelik is – word as vanselfsprekend aanvaar.
Bekende aktrise sterf ná kankerstryd
“Ons wêrelde gaan sonder haar nooit weer dieselfde wees nie, maar ons vier die uitsonderlike mens wat sy was.”
Covid-19: Enigste Afrikaanse skole in Namibië in gedrang
As dié skole hul deure moet sluit, sal daar geen ander skool in Namibië vir leerders wees om in Afrikaans onderrig te word nie.
Spieshengelaar sterf by Umkomaas
Die man het in die water sy bewussyn verloor.
Regstreekse gesprek: Moet skole oop bly te midde van die Covid-19-pandemie?
Daar is tans groot verdeeldheid onder ouers, vakbonde en ander rolspelers oor die moontlike hernieude sluiting van skole te midde van die Covid-19-pandemie.
Santaco, Cosatu pak mekaar oor taxi’s
Die vakbond Hospersa het intussen gesê die besluit om taxi’s toe te laat om teen volle kapasiteit te werk, lui die doodsklok vir die stryd teen Covid-19.
Covid-19: Onderwysers ‘nie spesiaal’; moet aanmeld
Volgens die DA staar die moontlikheid vir infeksie elke dag die land se hele werksmag – en nie net onderwysers nie – in die gesig.
Verfilming op Kaapse strande kan weer hervat word
“Dit is belangrik om te weet dat die strande steeds vir die publiek gesluit is.”
Ode aan ons onderwysers
Deel hierdie boodskap en gee erkenning aan al ons wonderlike onderwysers.
Kommer oor talle rooftogte in ooste van Pta
Die voorvalle vind boonop meestal deur die dag plaas.
Lesufi se rassisme-raad ‘ongrondwetlik’
“Geen melding word gemaak van swart op wit rassisme nie.”
Amanda Strydom-gebedslied kry nuwe lewe in musiekvideo
ʼn Nuwe weergawe van Amanda Strydom se gebedslied “A Child in a Faraway Land” word op 18 Julie bekendgestel.
Covid-19-statistieke: Nog 13 000 toets positief
Die isolasietydperk vir diegene wat Covid-19 opdoen, is intussen ook verkort.