Spur het gesê sy raad het met ʼn keuringsproses begin om ʼn nuwe uitvoerende hoof te identifiseer.
Lees meerAlles vir Maandag 20 Julie 2020
Groot afname in traumagevalle danksy alkoholverbod
Die premier van KwaZulu-Natal het gesê hulle het reeds ʼn verligting gesien in die druk op trauma-eenhede en noodgevalle in hospitale.
Gordhan sal Pretoria help met Covid-19-stryd
“Dit is duidelik dat Gauteng klei trap in sy reaksie op die pandemie, maar dit is nie duidelik hoe minister Gordhan, wie se hande vol is met die SAL, die poging in Tshwane of op enige ander plek gaan kan lei nie.”
Voertuie, kantore brand tydens betoging oor dienslewering
“Hoe eis jy elektrisiteit en verwoes jy staatseiendom wat die gemeenskap help?”
Tweespalt dreig in ANC oor basiese inkomstetoelaag
Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, se klaarblyklike beloftes van ‘n basiese inkomstetoelaag het die bevolking aan die gons – en kan die ANC diep in die politieke pekel laat beland.
Soektog duur voort na vermiste meisie
Die soektog duur voort na ʼn 12-jarige meisie van Kaapstad wat twee weke gelede op pad skool toe onder raaiselagtige omstandighede verdwyn het.
ToekomsVenster: God is regverdig, altyd
In God se Woord leer ons Hom ken as die God van Waarheid.
Eskom implementeer ‘kragvermindering’
Dié gebiede in Gauteng en Mpumalanga sal tussen 17:00 en 22:00 sonder krag wees.
Gautengse raadslid vermoor: Verdagte vra nie borgtog
Mapiti Matsena, voorsitter van Gauteng se portefeuljekomitee vir gemeenskapsveiligheid, is verlede week in sy huis in die noorde van Pretoria vermoor.
Elize Cawood: Girly se stem vir altyd stil
“Elize, jy was, is, en sal altyd my inspirasie wees vir my mees geliefde karakter wat ek ooit geskep het. Girly Lubbe.”
Die wêreld in foto’s – 20 Julie 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie help ʼn labrador met die handhawing van sosiale afstand in Colombië deur kospakkies vir klante af te lewer.
Duisende ‘dooies’ eis Ters-geld
“Daar was ook ID-nommers wat op geen stelsel gevind kon word nie.”
Klagte teen hoofregter Mogoeng bekyk
Die drukgroep Africa4Palestine het ʼn klag teen hoofregter Mogoeng Mogoeng ingedien ná uitlatings wat hy gemaak het oor die konflik tussen Israel en Palestina.
Covid-19: Weermag staan Oos-Kaapse hospitale by
Die provinsie het ʼn ernstige tekort aan gesondheidsorgwerkers.
Video: Luislang soek lafenis ná yslike ete
ʼn Video van ʼn yslike luislang wat ná ʼn groot ete in ʼn dam wil afkoel, laat kykers ril.
Uitdrukking: witvoetjie soek
Waar kom ons aan die uitdrukking “witvoetjie soek”? Taaltoffie stel ondersoek in
Grootste onderwysbeurs in Suid-Afrika bekendgestel
Drie van die grootste onderwysbeurse in die private hoëronderwyssektor word vandag in Pretoria bekendgestel.
Millenniër-Afrikaners op die agtergrond
Dié groep kan uiteindelik hoofsaaklik verantwoordelik wees vir die val of die opstaan van die Afrikaner-volk, skryf Johan Koekemoer.
Matriekleerder rand glo onnie aan
Beeldmateriaal van die voorval is op sosiale media gedeel.
Restauranteienaar vaar uit teen Ramaphosa
“Moenie vanuit jou ivoortoring kyk nie, Mnr. President. Kom kyk vir jouself!”