Daar is slegs twee modelle op pad na Suid-Afrika: die Rally Pro en GT Pro.
Alles vir Maandag 20 Julie 2020
Internasionale oorsig: Oorlog dreig op verskeie fronte
Terwyl die korona-pandemie voortwoed en daar die afgelope week daagliks rekordgetalle van oordrag aangemeld is, is daar ʼn toename in dreigende oorlogtoestande in verskeie wêrelddele wat kommerwekkend is.
Honderde trek saam tydens optog teen plaasmoorde
Betogers het letterlik ʼn streep teen plaasaanvalle voor die parlement in Kaapstad getrek.
Covid-sterftes: Kinders se kans om te sterf ‘minimaal’
Veel meer kinders sterf aan griep, masels en tuberkulose as aan Covid-19. Ouers kan dus met gemoedsrus kinders skool toe stuur, meen ‘n kenner.
Ondersoek geëis na eerste burger se konvooi meisies doodry
“Niemand is bo die reg verhewe nie en lede van die beskermingsdienste moet ook aan die land se wette voldoen.”
Knie buig vir BLM ‘saai groter verdeeldheid’
“Kyk net na die kommentaar van gewone Suid-Afrikaanse sportliefhebbers. Daar is ongetwyfeld groter verdeeldheid gebring.”
2 ℓ-plastiekbottels kan ook nou ingeruil word vir geld
Jy kan amper die helfte van jou geld terugkry as jy dié bottels gaan inruil.
Skole moet voedingskema onmiddellik voortsit – hof
Die nasionale voedingskema, wat nege miljoen leerders voed, het nog nie hervat sedert skole in Maart gesluit is om die verspreiding van Covid-19 te verhoed nie.
Liggaam van tienermeisie by stortingsterrein aangetref
Sy is vroeër die dag as vermis aangemeld.
Nog vyf Nestlé-sjokolades sneuwel
Na Nestlé verlede week die produksie van Chocolate Log laat vaar het, het hulle aangekondig dat hulle nog vyf sjokoladeprodukte van die mark gaan verwyder.
Kyk: Aktiviste betoog by Mandela-beeld in Nederland
ʼn Bord met die woorde “Terroris, kommunis, moordenaar” is in verset teen plaasmoorde om die nek van die standbeeld gehang.
Twee aangekla na video van groot begrafnis versprei
Twee mense word ingevolge die Covid-19-afsonderingsregulasies aangekla in verband met ʼn begrafnis wat in Soshanguve, noord van Pretoria, plaasgevind het.
Beamptes met klippe bestook gedurende uitsettings
Intussen vra die Menseregtekommissie dat die Stad Kaapstad verbied word om enige besetters uit te sit.
Ma gee tweejarige glo dagga
“In die video kan gehoor word hoe die medepligtige die tweejarige oorreed om die dagga en drank te neem en dit te geniet.”
Resep: Apie-koekies
“Ek het op my ouma se handgeskrewe resep in ’n baie ou resepteboek afgekom en toe besluit om dit te maak,” sê Maroela Media-leser Gerrit Steyn.
Rahm lei die Spaanse armada in Amerika
Dit was Rahm se derde oorwinning in die PGA-reeks en hy is saam met Severiano Ballesteros die enigste Spaanse spelers wat die hoogste piek kon bereik.
Vandag se sportnuus
Engeland in beheer selfs na Sibley se spoegblaps.
Man in hof ná moord op Gautengse raadslid
“Na ʼn intensiewe en uitgebreide ondersoek word die verdagte nou van moord aangekla.”
Hamilton dra Hongaarse F1-kroon ’n agtste keer
Dit was Hamilton, wat die 90ste keer in sy loopbaan in die voorste posisie weggespring het, se 86ste oorwinning.
Matriekseun sterf in ongeluk
Die seun was ‘n matriekleerder aan die Hoërskool Driehoek wat verlede jaar geruk is deur die dood van vier leerders.