Die nasionale gesondheidslaboratoriumdiens het die publiek gewaarsku om nie aan die toetsmonsters te raak nie aangesien dit hoogs aansteeklik kan wees.
Lees meerAlles vir Dinsdag 21 Julie 2020
Betogers in Khayelitsha bestook brandweerwa met klippe
Betogers het die brandweerwa omsingel en met klippe bestook.
Eise vir WVF se noodverligtingsfonds kan tot dán ingedien word
Voordele uit dié fonds sou aanvanklik tot 30 Junie uitbetaal word.
17 vas na hul staatskantoor aan die brand steek
Dit word beweer dat die brandstigting met tenderonreëlmatighede verband hou.
Covid-19-spesialis vertel: ‘Keuse tussen lewe en dood’
“Covid-19 het ʼn werklikheid vir ons almal geword toe ons van ons kollegas verloor het.”
Wetsontwerp oor billike indiensneming gaan ekonomie ‘wurg’
Die voorgestelde wetgewing kan verreikende gevolge vir sakeondernemings inhou en kan ekonomiese groei strem en werksgeleenthede kos.
Streepsuiker vir ANC-regering oor arbeid en werkskepping
Werkloosheid het sedert die “werkskepping”-deel by die departement van arbeid se mandaat gevoeg is, toegeneem van 10 miljoen tot 13 miljoen en kan tot 17 miljoen styg.
ToekomsVenster: Belangrik in God se oë
Net die feit dat God jou in Christus Jesus uitgekies het om syne te wees, is reeds ʼn sterk genoeg aanbeveling. Jy het niks meer in hierdie wêreld nodig nie.
Neels van Jaarsveld lees voor uit ‘Merk’
Rudie van Rensburg is terug met nog ʼn Kassie Kasselman-speurverhaal. Luister hier na Neels van Jaarsveld se voorlesing uit “Merk”.
Voertuig met Covid-19-toetsmonsters gekaap
“Enigiemand wat die wit koelhouer gesien het, moet dit by die polisie aanmeld.”
Domino’s Pizza-winkels word opgeveil
Die inhoud van die 55 Domino’s Pizza-winkels word aanlyn opgeveil.
“Monumentaal” betree Top-20
Christia Visser se jongste enkelsnit, “Wildste oomblik”, betree hierdie week se top-20 in die 19de plek.
Onderwyseres van Noordwes vermoor
Die onderwyseres se kollegas het op haar liggaam afgekom.
Man skuldig aan moord ná mislukte transitoroof
Sy medepligtige is intussen vrygespreek.
Die wêreld in foto’s – 21 Julie 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie duur oorstromings voort in groot gedeeltes van China.
Sterftesyfer in die Oos-Kaap ‘onakkuraat’
Nelson Mandelabaai se sterftesyfer het sedert einde Junie glo stilgestaan.
Uitstel van nuwe Hollywood-fliek stuit loket
Rolprentteaters in China het egter Maandag heropen met streng maatreëls wat ingestel is.
Covid-19: Al minder aktiewe gevalle in Gauteng
Die meeste Covid-19-sterftes vind enkele dae ná diagnose plaas.
Kamma-tandarts vas oor onwettige praktisering
Die “tandarts” het glo ander persone in diens geneem wat ook nie by die raad geregistreer is nie.
Was Jesus eintlik swart? – debat duur (onnodig) voort
Is die debat oor die kleur van Jesus polities gekaap? As daar na die huidige standpunte en stellings van die openbare diskoers (meestal gekoppel aan die Black Lives Matter-veldtog) gekyk word, is dit duidelik dat Jesus se velkleur vir baie saak maak.