“Ons kan nie sonder die regering en klante se ondersteuning voortbestaan nie.”
Alles vir Woensdag 22 Julie 2020
Mej. SA-finalis deel gourmet-worsrolresep
Vandag is internasionale worsrolletjiedag!
Laaste lid van Rivonia-verhoor sterf
Andrew Mlangeni, die laaste oorlewende lid van die sogenaamde Rivonia-verhoor, is Dinsdagaand oorlede.
Stakende munisipale werkers plunder Tshwane se hoofkantoor
“Die situasie in geheel laat rooi ligte oor die stad se finansies flikker. Waar die administrateurs vroeër aangedui het dat ʼn betaling wel gemaak sal word, word dit nou teruggehou.”
Boek: Sasol Voëls van Suider Afrika (Vyfde hersiene uitgawe)
Voëlkykers en -entoesiaste kan nou die vyfde hersiene weergawe van “Sasol Voëls van Suider Afrika” aanskaf.
Regeringsbeampte steel glo by weduwee
Hy het glo geld wat vir sy neef se weduwee bedoel was, in sy eie rekening oorbetaal.
En daar groet hulle mekaar, het Spiekeries altyd uitgesaai
Vuishoue was nog altyd verbode in rugby, tog oorheers hulle jare lank die nuusblaaie wanneer hulle in belangrike wedstryde gegooi word en die gang van ʼn wedstryd verander.
Ingryping by nóg ʼn kwarantynfasiliteit gevra
Die groep vra om toegelaat te word om self te isoleer of in ʼn kwarantynfasiliteit te bly wat minstens aan veiligheid- en gesondheidstandaarde voldoen.
Vandag se sportnuus
Tokio-baas sê hy hou van toeskouers by die Olimpiese Spele.
Animasie-musiekvideo vir Lucinda se ‘Weerloos’ bekoor
“Ek wil hê mense moet vir ʼn paar minute in ʼn sprokie kan wegraak en dat dit hulle hopelik met ʼn lekker gevoel sal agterlaat.”
Skoonheidsbedryf: Lesse uit pandemie
“God se drome is soveel groter vir ons lewens as wat ons eie drome vir onsself is. Stap jou toekoms met dankbaarheid tegemoet en ontvang al God se beloftes vir jou lewe.”
Sjefs skenk derduisende liter sop aan behoeftiges
Ten spyte van die verlammende uitwerking wat die Covid-19-pandemie tans op die gasvryheidsbedryf het, het meer as 300 sjefs saamgespan om hongersnood in Suid-Afrika te help verlig.
Sigaretverbod: Prysmakietie vir onwettige handelaars, maar ‘weinig openbare belang’
Die getal respondente wat gesê het dat hulle nou gereeld sigarette deel, het van 1,7% tot 8,9% toegeneem terwyl die prys van sigarette in sommige gevalle tot 250% meer is as markpryse voor die afsonderingstydperk.
Woede oor plaasmoorde laat ANC, EFF stom
Die departement van landbou se begroting is intussen van R16,8 miljard na R14,4 miljard gesny.
Ses weke oue baba in Brits vermis
Die verdagte het self ʼn baba by haar gehad.
Covid-19-statistieke: Minder toets positief
Die getal sterftes was egter byna 200.
Gedagte vir die dag: Onsekerhede
Hulle moet nie hulle hoop op die onsekerheid van rykdom vestig nie, maar op God wat alles ryklik aan ons gee om te geniet. Spoor hulle aan om goed te doen, om ryk te wees in goeie dade, vrygewig en mededeelsaam. So vergader hulle … ’n goeie belegging … (1 Timoteus 17-19)