Navorsers stel voor dat die verbod sowel as belasting op tabakprodukte onmiddellik opgehef moet word.
Alles vir Donderdag 23 Julie 2020
Ons Franse kasteel: Oomblikke van heimwee
Die klanke van Suid-Afrika se talentvolle Afrikaanse sangers het oor Lac de Montrejeau gerol tot daar waar die kranse antwoord gegee het, skryf Sunita McDonald vanuit Frankryk.
Boek van die maand: Met die Vierkleur in Parys
Renée Rautenbach Conradie se debuutroman, “Met die Vierkleur in Parys”, is ʼn histories getroue roman wat nie net in Parys afspeel nie, maar ook rekening hou met die gebeure in die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR), weliswaar uit ʼn Franse perspektief.
Brandbestryders drie keer in twee dae aangeval
Die Stad sê nou aanvalle van dié aard kan ’n ernstige uitwerking op dienslewering hê.
Foto’s: Blom-bederf vir gesondheidswerkers
Die plante is op die gras langs die ingang van die hospitaal uitgelê om die woord “Heroes” te spel.
Meer Covid-19-sterftes as wat amptelike syfers aandui – verslag
Die Raad op Gesondheidsberoepe se weeklikse verslag wys daar is meer as dubbeld soveel natuurlike sterftes in Julie aangemeld as wat voorheen die norm was.
#JongStemme: As die virus aan jou huis se voordeur kom klop
My pa het ongelukkig die virus opgedoen en onwetend huis toe gebring, skryf Robert-Andrew Adshade, hoofseun van die HTS Drostdy in Worcester.
Konvensionele- versus kernterreur
Ongeveer 191 464 terreuraanvalle is vir die tydperk 1970-2018 aangeteken. Dié uiters hoë syfer moet egter in perspektief geplaas word.
Luister in 3 minute: Oor nóg regstellende aksie, protes en werksverliese
In die jongste “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die nuwe planne vir regstellende aksie wat voorgestel is. Hy kyk ook na die protesaksie van restaurante en die toermisebedryf teen inperkings en die reusewerkverliese wat die maatreëls teen Covid-19 meegebring het.
Boekresensie: Die antie met die pienk rok
Jan Spies op sy beste!
Hamilton kap F1-legendes oor ‘onkunde’
“Ek het baie respek vir Lewis, maar is dit nodig om militant te word?”
Chris Chameleon: Dood, waar is jou angel?
Teen die dood self beskerm God nie, die dood is immers die onmisbare voertuig wat Sy mense weer terug aan Hom besorg, maar teen spesifiek die gruwel van die dood, dáárteen beskerm God.
Foto’s: 1 000 leë stoele uitgepak vir restaurant-protes
“Ons besef dit is belangriker om lewens te red as om funksies te hou, maar ons red ook lewens déúr funksies te hou, omdat duisende families finansieel daarvan afhanklik is.”
Kenner sê oor kleuterskole as skole dalk weer sluit
Die vroeëre uitspraak oor die heropening van kleuterskole was “duidelik en ondubbelsinnig”.
Toestel help teen renosterstropery
Die wapenopsporingstelsel kan glo die presiese ligging van waar geweerskote afgevuur is, binne 60 sekondes vasstel.
Jagluiperds keer tydelik terug na Rietvlei
Die twee broers, wat deel was van die Welgevonden-natuurreservaat in Limpopo se bevolking van sowat 20 jagluiperds, word nou geskuif om die genetiese gesondheid van die spesie te verseker.
Reivilo-plaasaanval: Verdagte borgtog geweier
ʼn Versoekskrif met duisende handtekeninge is ingedien teen die verdagte se vrylating.
De Kock sê AB was op koers vir T20-terugkeer
“Trouens, ek dink enige span sou mal daaroor gewees het om AB in hul span te hê, maar ons sal nou moet sien wanneer die T20-Wêreldbeker plaasvind.”
Deurbraak na gru-aanval op ouma, kleindogter
Die ouma en haar kleindogter is verkrag en die ouma is ook erg aangerand waarna sy aan haar beserings beswyk het.
Vrae oor kamera in skool se meisiesbadkamer
Die skoolhoof sê die kamera is nodig om kwaaddoeners vas te trek.