Die man was besig om lone namens sy werkgewer te betaal.
Lees meerAlles vir Saterdag 25 Julie 2020
Verdagtes soek ná moord op beampte
Twee wetstoepassingsbeamptes het onbewus van die rooftog by die vulstasie stilgehou.
Minister maak stem dik ná Malmesbury-ontsnapping
“Die boodskap moet aan alle oortreders gestuur word dat hierdie soort optrede op geen plek in die land geduld sal word nie.”
Beamptes van Mpumalanga in Gauteng vasgetrek
Die polisiebeamptes word nou deur strafregtelike klagte én dissiplinêre optrede in die gesig gestaar.
Eskom kom skuldbelaaide munisipaliteit tegemoet
Dié munisipaliteit se kragrekening is R5,3 miljard oortrokke.
Weermag-hoë steeds in pos ná klagtes van seksuele teistering
Die saak word in September aangehoor en regskenners meen hy moes lankal geskors gewees het.
Boek-uittreksel: ‘Negentien minute’ deur Jodi Picoult
Jodi Picoult se top-verkoper “Negentien minute” is nou in Afrikaans beskikbaar. Dit is deur Daniel Hugo vertaal.
Soektog na Harvey die boelhond eindig tragies
Honderde vrywilligers het die afgelope paar weke na Harvey gesoek.
Man geskiet tydens hoewe-aanval in Muldersdrift
Die man het ’n geluid by die voordeur gehoor.
Minister vra taakspan om Unisa te hersien
“Unisa is te groot om te misluk.”
4-jarige sterf in huisbrand
Beamptes van die brandweer-en-reddingsdiens is met hul aankoms op die toneel ingelig dat een persoon vermis word.
Twee jaar ná moord op seun: ‘Ons hoop vir aanvaarding’
“Party dae gaan dit beter en kan jy daarmee saamleef maar ander dae is dit basies ondraaglik.”
Twee keer lewenslank vir transitorower
Die transitorower se laaste oorlewende medepligtige is egter onskuldig bevind.
Covid-19: Meer as 1 000 aktiewe gevalle in tronke
Die meeste Covid-19-pasiënte in die land se tronke het egter reeds herstel.
SAL: Krediteure gee staat tot dán om sakereddingsplan te wysig
Sou die krediteure se voorwaardes nié dan nagekom word nie, kan die sakereddingsplan as onuitvoerbaar geag word.
Malmesbury: 4 gevangenes nog op vrye voet
Chaos het Vrydagmiddag in Malmesbury ontstaan toe tientalle gevangenes uit aanhouding ontsnap het.
Ondersoekspan bevind projektiel was nié oorsaak van heli wat neerstort
“Ons weet nie wanneer die projektiel die lem getref het nie. Dit maak nie saak nie want ons glo nie dit het die ongeluk veroorsaak nie.”
Covid-19-statistieke: Nog 250 sterf
Meer as die helfte van dié sterftes is in Gauteng aangemeld.
Gedagte vir die dag: Ontfermer
Die mense het met hulle geraas en gesê hulle moet stilbly, maar hulle het al hoe harder geroep: “Here, Seun van Dawid, ontferm U tog oor ons!”. (Matteus 20:31)