“Dit is skrikwekkend. Die Here het ons bewaar.”
Lees meerAlles vir Sondag 26 Julie 2020
Valke slaan toe op onwettig gemynde chroom
Nog klopjagte op onwettige mynbedrywighede in Limpopo word verwag.
Nóg ’n plaasaanval in Limpopo
’n Egpaar en hul huishulp is die jongste slagoffers van ’n plaasaanval in Limpopo.
Die monument wat geskend móét bly
Harrismith se Burgermonument was reg van die begin af erg omstrede. Harrismith se eie geskiedenisdelwer en -skrywer Leon Strachan vertel hoekom dié monument se storie vir hom die interessantste in die land is.
’n Reisigersgids vir die Tuinroete
Die Tuinroete is bekend vir sy natuurskoon, pragtige kuslyn en oorvloed van buitemuurse aktiwiteite.
Brad Binder se nagmerrie-ren in Spanje
Binder het later in die GP ook geval, bo-oor sy fiets gerol waarna hy ook deur sy KTM getref is. ʼn Kruppel en moedelose Binder het opgestaan en kuipe toe geloop.
Engeland het die kolfhef in die hand
Toe Chris Woakes vroeër vandag vir Shane Dowrich van Broad se boulwerk uitgevang het, het Engeland ’n gemaklike voorsprong van 172 lopies geniet.
Verdagtes doodgeskiet tydens gewapende roof by kerk
Drie gewapende verdagtes het tydens ʼn erediens by die kerk ingestorm.
Drie vas vir Sassa-bedrog
Die Valke het beslag gelê op onder meer ’n skootrekenaar, ’n skandeerder en Sassa-kaarte.
Beamptes skiet ‘motordiewe’ dood
Die verdagtes is in besit van ’n pistool, toerusting waarmee by huise en voertuie ingebreek kan word en verskillende motorsleutels gevind.
Afsondering: Chaos by Pretoriase hooggeregshof weens e-stelsel
Prokureurs is in hierdie stadium só desperaat dat daar oorweeg word om te vra dat die hof onder administrasie geplaas moet word.
Oos-Kaapse bejaarde in plaaswinkel vermoor
Die winkel se deur was oop hoewel die veiligheidsdeur gesluit was.
Bofbalspeler staan terwyl spanmaats kniel
“Ek is ’n Christen en ek glo ek kan slegs voor Jesus Christus kniel.”
Verdagtes vas wat ietermagog glo wou verkwansel
Polisiebeamptes het ’n motor met ’n Gauteng-registrasienommer in die omgewing van die winkelsentrum in Rustenburg opgemerk.
Covid-19: Noord-Korea meld ‘eerste vermoedelike geval’ aan
Die militêre eenheid wat dié pasiënt die land laat binnekom het, gaan na bewering swaar gestraf word.
‘Boer soek ʼn vrou’ se Marthinus: ‘My driebeenhond is my beste vriend’
“Die langste wat ons al van mekaar af weg was, is twee weke.”
Malmesbury: Alle ontsnaptes weer vas
Die departement sê nou dat slegs 68 gevangenes Vrydag uit die Malmesbury-gevangenis ontsnap het. Al dié gevangenes is intussen weer agter tralies.
3 dood ná mikrovliegtuig woonstelblok in Duitsland tref
Die mikrovliegtuig het vermoedelik oomblikke vantevore ’n lugballon getref.
Man hou 9 dae op see uit na ‘hartaanval’
“Die man was in ʼn stabiele toestand en gelukkig om nog te leef.”
Charl Schwartzel in die pylvak van 3M Ope
Dalk, net dalk, is dit weer sy paadjie na roem, want sy setyster is vuurwarm en hy slaan die bal ver en reguit.