“In plaas daarvan om die verdagtes in hegtenis te neem, hou die SAPD hulle tans besig met die oorplasing van die saak van stasie na stasie en van eenheid na eenheid.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 28 Julie 2020
Tulbagh-moord: Tienermeisie op borgtog vrygelaat
Die hof het bevind dat die woonadres in Wolsely wat die meisie opgegee het, nie vir die hof aanvaarbaar is nie.
Vaalharts: Egpaar se liggame gevind
Dit is nie in dié stadium duidelik hoe die Brand-gesin vermoor is nie.
Kwessies oor suiker, staal in parlement gepak
Die mees onlangse suikeroes was die laagste sedert 1983.
Polisie waarsku teen nuwe skelmstreek
“Die verdagte ry dan weg met die motor en keer nooit weer terug nie.”
SA 3 000 werksgeleenthede in eerste kwartaal kwyt
Die werkloosheidsyfer staan boonop nou op 30,1%.
ToekomsVenster: Bid vir Israel en die res van die wêreld
God is egter nie met sy volk klaar nie.
Ma veg om kleuter uit hond se kake te verlos
“Mariëtte het haar voet voor die hond en haar hand in die hond se bek gedruk om te keer dat hy Martin se nek gryp.”
Reis, verblyf vir jag nou verbode
Gewysigde regulasies wat in die Staatskoerant gepubliseer is, verbied reis oor provinsiale grense vir jagdoeleindes.
Die wêreld in foto’s – 28 Julie 2020
Brittanje het aangekondig dat Spanje weer as onveilig gelys is te midde van die Covid-19-pandemie. Só geniet toeriste intussen Spanje se besienswaardighede.
Pa, seun in hof oor renosterhoring
Die polisie se blitspatrollie het die renosterhoring en haaivin in hul voertuig gevind.
Hoenderbedryf spring in om hulp te verleen
Die plaaslike hoenderbedryf het in Julie saam met die nie-winsgewende organisasies WeCan en die Atterbury Trust 222 kwesbare gesinne van Pretoria-Wes asook vyf kinderhuise van broodnodige proteïen verskaf.
Minder griep, verkoues weens Covid-19-maatreëls
Griepgevalle styg gewoonlik rondom middel tot einde April tydens Suid-Afrika se griepseisoen.
Boekresensie: ’n Museum vol dinosourusse
Hierdie reusehardebandboek is tjokkenblok vol wonderlike, kleurvolle illustrasies en sal dinosourus-entoesiaste, jonk én oud, se harte steel.
Luister: Wiele2Wiele ry met die vuurwarm Megane RS 300 Trophy
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Renault se vuurwarm Megane RS 300 Trophy wat hulle nou self eerstehands beleef het.
Nuuskommentaar: Wie rassisme stook gaan die pyp nie rook
Daar is diegene wat alles in die stryd werp om te keer dat nugterheid en realiteit die beheer oor die rassedebat oorneem.
Video: Bekendes sing, dans saam om SA’ners se gemoed te lig
As daar een rede is om na hierdie video te kyk (en daar is baie) is dit om die skrywer Deon Meyer en sy vrou ingewikkelde danspassies te sien doen.
Vragmotorbestuurder langs pad vermoor
Die bestuurder is deur ʼn groep mans oorval toe hy langs die pad met ʼn pap wiel gaan staan het.
Bedrog in Gauteng: ‘Maak alle Covid-19-kontrakte nóú bekend’
Bewerings oor onreëlmatige Covid-19-tenders in die Gautengse departement van gesondheid het onlangs die lig gesien.
Eenvoudige plesiertjies: Kinders maak hul eie rondomtalie
Sosialemediagebruikers meen ʼn video van kinders wat hul eie rondomtalie gebou het, is ʼn bewys dat dit die eenvoudige dinge in die lewe is wat mens die gelukkigste maak.