Dit is nog onduidelik hoe Elzabie Brand vermoor is. Die soektog na haar ouers duur intussen voort.
Alles vir Dinsdag 28 Julie 2020
Gesonde Uleen deel fiksheidsraad, resepte
“Die beste eetplan is een wat by jou leefstyl pas en wat volhoubaar is; g’n mens kan vir die res van sy lewe ’n dieet volg nie!”
Byna 3 miljard diere geraak deur Australië-brande
ʼn Gebied so groot soos Engeland het van September tot Februarie gebrand.
Oud, maar nog nie koud…
Teen die trant wat nuwe voertuie deesdae bekendgestel word, raak ʼn ontwerp bitter vinnig oud. Dis egter nie die geval met die Mitsubishi ASX nie.
Man, broer beplan glo vrou se moord
“Hy het seker gemaak die bure sien dat sy die huis alleen verlaat sodat haar verdwyning nie met hom verbind sal word nie.”
Marble Hall-plaasmoord: Verdagtes steeds soek
“Dit is duidelik dat die polisie die oorlog teen misdaad in landelike gebiede verloor het.”
Wees ’n superheld met dié padwedloopreeks
Moenie die wedloopreeks van die superhelde misloop nie! Dié reeks super-wedlope is enig in sy soort en gaan sorg vir baie opwinding en pret. Skryf in, neem deel, word een van die superhelde en wys dat jy omgee vir ander!
Mening: Moet die Bokke met dié uitdagings vanjaar reeds toetse speel?
Benewens die bevestiging dat die British and Irish Lions, soos hulle amptelik heet, aanstaande jaar steeds in Julie 2021 op hul toer van agt wedstryde hier sal wees, is heelwat nog vir Suid-Afrikaanse rugby onseker en wat sekere aspekte betref, buite hul beheer.
Dit was nét ’n toespraak … en dit moet ons ontstel
Dr. Jaco Deacon, adjunkhoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), sê gewone Suid-Afrikaners moet besef ons demokrasie is op dun ys wanneer die land deur middel van toesprake geregeer word.
Boek: Die vyfde mevrou Brink
“Die vyfde mevrou Brink” is Karina M Szczurek se memoires van haar lewe voor, tydens en ná haar huwelik met André P Brink.
Skenkings stroom in vir inwoners ná huis brand
“Ek probeer uitkom Mamma, maar ek het nie krag nie,” het ʼn vierjarige seuntjie tydens die brand geroep. Hy is later dood.
US gaan nie aansoek om inligting oor ondersoek teenstaan
Die universiteit is van mening dat die onafhanklike ondersoek van regter Fourie die bewerings deur Schreiber en die DA weerlê.
Hoëvlakplan vir ‘uitdagings’ by Pretoriase hooggeregshof
Die kantoor van die regter president het omvattend reageer ná bewerings deur regslui dat dit deesdae ʼn opdraande stryd is om sake by die hof gedoen te kry.
Die korona-hulpfonds en die breuklyne binne die Europese Unie
In die verlede kon krake met geld toegepleister word, maar die krake het nou breuklyne geword.
Dissiplinêre stappe volg ná video van ‘besope’ Eskom-werker
Die werknemer sukkel glo om te staan in die video.
Dirk, Loufi maak toetrede tot Top-20
Bernice West se “Die hart” bly vir eers in die no. 1-posisie.
Vier hoekstene vir gemeenskapsuniversiteite
In hierdie eerste aflewering word gefokus op die hoekstene wat noodsaaklik is vir ’n gemeenskapsuniversiteit.
Video: Selfs Covid-19 kan dansers nie stuit
“Hulle haal hul hoede af vir die kinders wat op hierdie verantwoordelike manier wys daar is nog lekker in die lewe en daar is nog hoop.”
Proe Frankryk in jou eie huis
Probeer hierdie heerlike drie Franse resepte.
Moet die Bokke later vanjaar ry of gly?
Die Nieu-Seelanders is ʼn spul gawe mense, maar moenie enige gunsies verwag wanneer hulle teen jou speel nie.