Dié uitdrukking is ontleen aan ‘n Nederlandse sprokie van Ertjie, Boontjie, Strooitjie en Kooltjie Vuur …
Alles vir Dinsdag 28 Julie 2020
Bidbeertjies vir geknelde harte
“Hierdie boodskappers van God se liefde wys vir ons dat niks by Hom onmoontlik is nie. Daarvan getuig elkeen van die ongeveer 60 teddietannies in dorpe oor die hele Suid-Afrika en selfs oorsee. Hiervoor gee ons aan God al die eer.”
Vandag se sportnuus
“Alhoewel Maro ongelooflike potensiaal het, glo ek nie dat hy gereed is om die Leeus aan te voer nie,” het die voormalige Saracens-afrigter gesê.
Seun (12) neem eie lewe: Ouers wil ‘bose kringloop’ breek
“Hy was soos ʼn sponsie en die lelike goed wat vir hom of sy maatjies gesê is, het hy alles opgesuig en nooit êrens gaan uitdruk nie.”
NDV dán weer in hof oor uitvoer van lewende diere
“Wreedheid teenoor diere verweer ons mees fundamentele waardes en ondermyn ons menslikheid.”
Resep: Korslose melktert
Maroela Media-leser Olene Fourie sê sy het hierdie resep jare gelede al begin maak en dat haar kinders mal is daaroor.
Ouers, dogter ontvoer: Liggaam gekry
Dan en Breggie Brand en hul dogter Elzabie is vermoedelik reeds Sondagmiddag ontvoer tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe in die Vaalharts-besproeiingskema naby Hartswater in die Noord-Kaap.
Drie dán weer in hof vir Sassa-bedrog
Die verdagtes sal in aanhouding bly tot die volgende hofdatum.
SA leen miljarde by IMF
Die regering sal die geleentheid kry om te besluit hoe om die geld die beste te bestee om die nodige finansiële verligting te bied.
Omstrede pastoor, vrou se hofsaak uitgestel
Bushiri en sy vrou sal dán in die Pretoriase hooggeregshof verhoor word.
Drie in hof vir ontvoering van Jhb-sakeman
Die mans het tydens die sakeman se aanhouding ’n losprys van miljoene geëis.
Covid-19-statistieke: Meer as 7 000 reeds gesterf
Nog 298 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Gedagte vir die dag: Teorie en praktyk
Wat aan jou toevertrou is, is goed. Bewaar dit deur die Heilige Gees … (2 Timoteus 1:14)