KSA dalk weer in chaos gedompel.
Alles vir Donderdag 30 Julie 2020
Prokureur gevonnis oor diefstal uit boedel
Du Plessis het derduisende uit die boedelrekening na sy eie rekening oorgeplaas.
Madelein McCann-ondersoek: Erf in Duitsland opgegrawe
ʼn Man op ʼn naburige perseel het aan die media gesê dat daar al vir die afgelope twee jaar niemand op die erf woon nie.
Rookverbod: ‘Laat rokers toe om self te kies’ – Batsa
British American Tobacco South Africa (Batsa) sal sy saak volgende week in ʼn hof stel.
Satiriese digter sterf op 90
MM Walters, ʼn bekende Afrikaanse digter, dramaturg en satirikus, is op 28 Julie in die ouderdom van 90 dood.
Te wit vir my land?
Ek is keelvol, om dit lig te stel, vir die rasmalheid van hierdie land, skryf dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit.
Solidariteit loods nuwe veldtog teen rassediskriminasie
“Die land het ʼn nuwe raslaagtepunt bereik toe die staat besluit het dat wit mense nie hulp tydens die Covid-19-krisis mag kry nie.”
Ontdek ons nou die ware krag van ’n gemeenskap?
“Mense moet besef die krag van ʼn gemeenskap is soveel groter as dié van die staat.”
Boek: Nuwe Elsa Winckler-omnibus nou beskikbaar
Drie van Elsa Winckler se gewildste liefdesverhale is nou in die omnibus “In die skadu van Paarlberg (Omnibus)” beskikbaar.
Resep: Bloukaas-buffelburger
Byt & Buskruit is terug met ʼn tweede seisoen: Kom kyk gratis saam! Loer solank na hierdie lekker resep uit die vyfde episode van reeks 2.
Stigting sit hofstryd voort oor Dlamini-Zuma se mag
“Dlamini-Zuma word al vir langer as vier maande lank toegelaat om op haar eie, of saam met die nasionale bevelsraad, wetgewing in te stel as deel van die regering se reaksie tot die Covid-19-pandemie.”
Verbruikersake: Oppas vir daardie aanlyn voorwaardes
Dit het vir verbruikers, veral nou in die tyd van die pandemie waar ons meer aanlyn leef, al tweede natuur geraak om te kliek op die “aanvaar” knoppie wanneer hulle aanlyn transaksies doen. Ina Opperman verduidelik waarom verbruikers versigtig moet wees.
Landbouminister veroordeel ook Vaalharts-moorde
Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het gesê sy is geskok oor die moorde op Dan (83) en Breggie (79) Brand en hul dogter Elzabie.
Zimbabwe wil wit boere vergoed
Die Zimbabwiese regering het Woensdag ʼn ooreenkoms met wit boere onderteken om hul miljarde Amerikaanse dollars te betaal in vergoeding nadat hul twee dekades gelede van hul grond afgeskop is, dikwels met geweld.
Dwarskersbos: Antwoorde geëis oor ‘dubbele standaarde’
“Wanneer ʼn mens die aard van die munisipale bestuurder se openbare opmerkings in aanmerking neem, is die stilte van die burgemeesterskantoor onrusbarend.”
Polisie ondersoek samekoms buite Mlangeni-huis
Mense is woedend hieroor en wil weet of die afsonderingsregulasies net vir sommige Suid-Afrikaners geld.
Covid-19-statistieke: Meer as 11 000 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste statistieke rakende Covid-19 bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Beloftes maak skuld
Dan sal ek u Naam altyd besing en dag na dag my geloftes betaal. (Psalm 61:9)