“Ek sing ook op ʼn berg met ʼn kruis agter my en wil dit duidelik maak met die video en liedjie: Jy is sterker op jou knieë as op jou voete, my maat.”
Alles vir Vrydag 31 Julie 2020
Spesialiseenhede teen plaasaanvalle ontplooi
“Plaasaanvalle sal ’n al groter fokus van polisiewerk raak.”
Misdaadstatistiek: Dié stasies kry meeste klagtes
Die stasies wat die meeste klagtes met betrekking tot kontakmisdade tydens die vorige boekjaar aangeteken het, is oorwegend in Gauteng en die Wes-Kaap geleë.
Deon Lamprecht lees voor uit ‘Die Brug’
“Die Brug: Na die hel en terug in Angola” vertel van dienspligtiges se reis van jong man na veteraan. Die boek gee ook ’n stem aan die vroue in hul lewe. Dit is ’n verhaal van ontnugtering, maar ook van trotse kameraderie en genesing.
ʼn Ma se Facebook-lewe vs. realiteit
“Ek dink veral ouers dink partykeer hulle loop iets mis as hulle na ander ouers se Facebook-plasings kyk. Kom ons wees egter eerlik: Min dinge, indien enigiets, is rêrig soos wat dit op Facebook lyk …”
Konflik in Libië lei tot groeiende internasionale onstabiliteit
Naas al die ander brandpunte – Rusland, China, Islamitiese fundamentaliste – het ’n nuwe brandpunt in die laaste tyd na vore getree wat potensieel gevaarlik kan word.
Pot sonder deksel? Nooi ʼn maat om vir jou te skryf
Met “Pot soek ʼn deksel” wil ons jou help om in hierdie tyd ʼn maat te kry – of dit nou sommer net ʼn penvriend, ʼn platoniese vriend of vriendin, of ʼn lewensmaat is.
Kovsie-koshuis dalk binnekort herbenoem
Dié koshuis is vernoem na oudpres. Marthinus Theunis Steyn se skoonseun. Steyn se standbeeld is onlangs van die kampus verwyder.
Oupa probeer tiener ‘verkoop’ aan vriende
Die oupa het glo ná die verkragtings sy kleindogter met geld omgekoop om daaroor te swyg.
Cele betreur misdaadsyfers, maar dankbaar dit ‘stabiliseer’
Die minister van polisie, genl. Bheki Cele, het Vrydagoggend die jaarlikse misdaadstatistiek in die parlement bekend gemaak, en dit dui op die stabilisering van misdaad in die algemeen.
Bedrieglike Covid-19-kontrakte: Valke slaan toe op munisipaliteit
Bewerings van bedrog het nou ook in Mpumalanga kop uitgesteek.
Só lyk jongste misdaadsyfers
Daar is gemiddeld 58 moorde per dag in Suid-Afrika.
Handwerk: Weef weer
Weefwerk is soveel makliker as wat jy dink!
Vaalharts-moorde: Gerugte oor hoe slagoffers sterf ‘vals’
Volgens gerugte dui die nadoodse verslag daarop dat die slagoffers gemartel is.
Hoe lyk Hollywood: Jonas-broer word pa; Regis Philbin sterf
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Atletiekster oorwin Covid-19-hekkie
“Ek was baie gelukkig dat ek nie van die ernstige Covid-19-simptome gehad het nie – ek het net ’n aanhoudende en knaende kopseer gehad.”
Zimbabwiër jare later vas vir plaasmoord, verkragting
Die man werk glo al die afgelope vier jaar in Johannesburg.
Musiekvideo: Dozi se ‘Partykeer soms’ op sy plaas verfilm
Die musiekvideo vir die liedjie is vandag (Vrydag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
DA kry weer bloedneus in hof oor raskriteria
ʼn Volbank regters het daarop gewys dat ʼn aansoek om verlof tot appèl slegs toegestaan sal word indien die aansoek ʼn redelike kans op sukses het.
Rugby sal nooit weer dieselfde wees
Wanneer jy iemand te pletter geloop het, is daar gesê “jy het hom gras laat vreet” of “jy duik sy nerwe af”.