Dis nie die eerste keer dat Mamabolo in die sop is oor sy uitlatings nie.
Alles vir Vrydag 31 Julie 2020
Resep-video: Gourmet-braaibroodjie
ʼn Deftige kinkel vir ons tradisionele braaibroodjie.
Nuuskommentaar: Diktatuur in die gedaante van demokrasie
Die silwer randjie is egter dat hierdie regering nie die vaagste benul het hoe om enige iets suksesvol te bedryf nie – waarskynlik ook nie ʼn diktatuur nie.
Nóg ʼn DA-man loop oor na Mashaba se party
“Ons party sal nie ʼn tuiste wees vir politici wat ons mense in die steek gelaat het nie
Vandag se sportnuus
Sharks-speler op pad na die VSA.
Boek: Die liedjieboer, Anton Goosen, gesels met Hanlie Retief
Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel Anton Goosen nou sy volle verhaal.
Botaniese tuine maak dan oop
Enige toegang en gebruik van die land se 11 botaniese tuine in agt provinsies is onderworpe aan streng Covid-19-gesondheidsprotokolle.
Twee vas na talle vulstasie-rooftogte
Swaar gewapende groepe het die afgelope week vulstasies in Badplaas, Mmametlhake en Kabokweni beroof.
Nuwe wapenamnestie goedgekeur en ook gekritiseer
Die DA het gesê nog net ‘n handjievol vuurwapens wat tydens die vorige amnestie ingegee is, het al ballistiese toetse ondergaan – ’n nuwe patetiese laagtepunt van die konsep “slakkepas”.
Covid-19-statistieke: Meer as 480 000 gevalle reeds aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het laat Donderdagaand die jongste statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Opdragte
“Gaan verkondig: ‘Die koninkryk van die hemel het naby gekom’ ” (Matteus 10:7)