Dit is ‘n reusagtige verandering in die huidige praktyk waar ANC-politici hofsake eindeloos uitrek op die beginsel dat hulle “onskuldig tot skuldig bewys” is.
Lees meerAlles vir die maand Augustus 2020
Toerismebedryf: ‘Flou verskoning’ oor polisiegeweld aangebied
AfriForum het redes versoek vir die hardhandige behandeling nadat lede van die toerismebedryf vreedsaam betoog het, maar die SAPD hulle met ’n waterkanon, traangas en knalgranate uiteengejaag het.
Man van ‘Hotel Rwanda’ vas oor terreurklagtes
Paul Rusesabagina, wat in die fliek Hotel Rwanda as ʼn held uitgebeeld word wat die lewens van meer as 1 200 mense gered het tydens die land se menseslagting in 1994, is deur die Rwandese regering in hegtenis geneem op terreurklagtes, het die polisie Maandag aangekondig
Parlement gaan debat voer oor plaasmoorde
Lede van die parlement sal Dinsdag die voortgesette toename in plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika bespreek.
Drie vas oor diefstal uit Transnet-pyplyn
Die verdagtes is aangekeer toe hulle aan ʼn Transnet-pyplyn in Bronkhorstspruit gepeuter het.
Veiligheidswag in hof oor transitorooftog
Die Valke se ondersoek het daarop gedui dat die verdagte ʼn veiligheidswag by die betrokke winkel was.
ToekomsVenster: Jy staan nie alleen nie
God, Immanuel is by en met jou. Jy is nie alleen nie. Die oorwinning is reeds behaal.
Ultimatum aan ANC-raadslid gestel om te bedank
Lungisa is ʼn teenstander van pres. Cyril Ramaphosa en ʼn groot bondgenoot van Ace Magashule.
Verhuurder, huurder en regspersoon – wie betaal vir wat?
Scenario’s soos hierdie gee huiseienaars en huurders gereeld koue rillings en ontaard menigmaal in ernstige geskille of selfs hofsake. Die hoofvraag is: “Wie is verantwoordelik vir watter kostes?”
Datum vir heropening van internasionale grense bespreek
Die land se grense is al sedert einde Maart gesluit toe pres. Cyril Ramaphosa die afsonderingstydperk aangekondig het in reaksie op die Covid-19-pandemie.
Anna Emm: ‘Lesers het ʼn laer om my getrek’
Toe Anna Emm se selfuitgewery onlangs gelikwideer verklaar is, wou sy nie meer skryf of aangaan met die lewe nie.
Merc-bussie kry rissies in sy enjin
Mercedes het wel nou daai einste bussie opgeknap met ʼn paar nuwe luukshede.
Só lyk brandstofpryse vir September
Die departement van energie het pas die brandstofpryse vir September aangekondig.
Amerikaanse tennisster se ma van SA
“Hul pa kon nie ’n woord Afrikaans praat nie, maar die seuns is tog te bekend met uitdrukkings soos ‘jou boekie is vol’ of ‘mannetjie, jou agterstewe gaan brand’!”
Kalifornië-veldbrande: Miljoene hektaar reeds in puin gelê
Die brande is glo veroorsaak deur meer as 12 000 weerligstrale wat die gebied getref het.
Japan se eerste minister bedank skielik
Abe staan uit onder ’n reeks onopwindende en gesiglose Japanse eerste ministers wat kort regeer het sonder ’n nalatenskap en wat vinnig vergete geraak het.
Toename in misdaadgevalle in veiligheidskomplekse
ʼn Aantal misdaadvoorvalle is die afgelope vier weke in komplekse of op landgoedere in Gauteng aangemeld.
Nuuskommentaar: ʼn Praktiese oplossing tot Suid-Afrika se politieke probleme
Aan die politieke front was dit ʼn besige naweek. Elkeen van die politieke gebeure dié naweek het ʼn unieke antwoord op Suid-Afrika se huidige politieke probleem probeer bied.
Jy kan nog ’n stukkie van die Voortrekkermonument besit
Van die 60 000 granietstene waaruit die Voortrekkermonument gebou is, is daar reeds 15 000 verkoop teen ʼn R100 elk. Drie van die 27 marmerfriese wat hoogtepunte van die Groot Trek uitbeeld en teen R100 000 elk te koop is, is opgeraap.
Suid-Afrika se fiskale afgrond
Die Suid-Afrikaanse regering gaan drastiese, en heel moontlik polities onpopulêre keuses, moet maak om ’n permanente fiskale afgrond te vermy.