Die boer het vroeg Vrydagoggend gesien hoe diewe die hek van sy skaapkraal oopdwing.
Lees meerAlles vir Saterdag 1 Augustus 2020
ANC doen stappe teen LP wat joernalis dreig
Die ANC- parlementêre koukus sê sy dissiplinêre komitee ondersoek die klagte teen Boy Mamabolo.
Wes-Kaapse verkeershoof roep vaarwel na 46 jaar
“Soms was dit soos ʼn sprokiesverhaal, soms was dit soos ʼn misdaadtoneel waarin jy die hoofrol vertolk waar jy soms in die loop van ʼn rewolwer in vaskyk en dink dit is die laaste.”
6-jarige al dae lank in berge vermis
Kleintjie Mintoor se ouers het haar Maandag vir die laaste keer gesien toe sy saam met vriende op ʼn plaas naby Aberdeen gaan kuier het.
Twee vliegtuie bots by lughawe
Middle East se vliegtuig was onderweg op die aanloopbaan toe dit in die Turkse vragvliegtuig, wat geparkeer was, vasgery het.
Auschwitz-Birkenau – ná 75 jaar skok die werklikheid nog
Ek maak my oë toe. Die verskrikking is net te veel om te aanskou, die mure net te werklik oor wat hier gebeur het.
Plaasaanvallers teister Elgin-vallei
Inwoners van dié gebied in die Overberg-distrik leef in vrees ná verskeie plaasaanvalle die afgelope maand.
Hans du Plessis gesels oor ‘Die opstand van Poppie Nel’
“Die wreedste moord van alle moorde is dié waar die slagoffer ná die moord moet bly lewe.”
Skoolkalender wéér hersien; matriekuitslae dan bekend
Die onderwysdepartement hoop steeds om die 2020-kurrikulum teen Desember af te handel.
Misdaadstatistieke: Kinders loop deur
Die statistieke wys dat 380 van alle gevalle van verkragting by onderwysinstellings plaasgevind het.
Lei rampwetregulasies tot noodtoestande?
Die vraag is of mense, wie se oorlewing deur drakoniese, irrasionele regulasies op die spel geplaas word, hul regtens daarteen kan verset.
Kleinrivierstrandmeer: Dít gee my hoop
Ek vertel die storie want die gebeure was vir my vir ʼn ander rede spesiaal. Ek het my verwonder aan mense se verwondering!
96-jarige vang eerste keer graad
Dié voormalige spoorwegwerker was reeds in sy 90’s toe hy ingeskryf het vir ʼn graadkursus in geskiedenis en filosofie.
Magashule se seuns kry glo duur Covid-19-kontrak
Die kontrakte het na bewering R2,7 miljoen beloop.
Fita dien hofstukke in vir appèl
Fita bevraagteken die omvang van Nkosazana Dlamini-Zuma se magte om beperkings op Suid-Afrikaners te plaas.
Covid-19-statistieke: Meer as 8 000 sterf
Meer Suid-Afrikaners het al van Covid-19 herstel as wat tans siek is.
Gedagte vir die dag: “Skatte van al die nasies”
Ek sal ook al die nasies laat bewe, sodat die skatte van al die nasies sal toevloei; en Ek sal hierdie huis met heerlikheid vervul, sê die HERE van die leërskare. (Haggai 2:7, Bybel in Afrikaans 1933/1953)