In nog ʼn ongeluk, dié keer in Boksburg, is twee mense Sondag dood en nog twee beseer.
Lees meerAlles vir Sondag 2 Augustus 2020
Britse Grand Prix: Lekband kon Hamilton nie keer; Bottas wel
Vir byna 90 minute was daar Sondag kwalik enige opwinding in die Britse Formule Een-Grand Prix op Silverstone.
BLM: NBA-speler bly staande terwyl spanmaats kniel
“Ek hoop ons besef dat die Evangelie nie net die antwoord vir rassisme is nie, maar ook vir al die ander probleme in die wêreld,” het die speler, wat ook ’n geordende predikant is, gesê.
Robotiese vierpotiges skep hoop tydens Covid-19
Robotiese troeteldiere kan ʼn waardevolle ondersteunende rol speel om die Covid-19‑situasie vir die mens draagliker te maak.
Malusi Gigaba se vrou rand hom glo aan
Norma Gigaba het Vrydagaand in die selle geslaap.
6 maniere om die gasvryheidsbedryf te help
“Terwyl dit wonderlik is om die strate in te vaar in protes, sal dit alles verniet wees as ons nie ons mede-Suid-Afrikaners in hul tyd van nood uithelp nie.”
Inwoners boos vir Tshwane oor plakkersprobleem
Veertien hofbevele is al teen Tshwane uitgereik om die plakkersprobleem in die ooste van Pretoria op te los.
Die lewe van die onstuitbare Phyllis Woolf
Hierdie serebraal gestremde vrou wat nie eers 1,52 m lank is nie, meen dat almal van ons sekere probleme moet oorkom – ook niegestremdes.
Regering bestee miljoene op ‘vuil’ kwarantynfasiliteite
Die regering het reeds baie meer as die begrote R28 miljoen aan private kwarantynfasiliteite bestee.
Moord op polisiehoë: Seun nou aangekla
Die afgetrede offisier van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid is in Januarie 2018 vermoor.
Onderwysers geskors oor verhouding met leerder
Die leerder het glo self erken dat sy ʼn romantiese verhouding met nie een nie, maar twéé onderwysers by die hoërskool gehad het.
‘Maak my famous’ eersdaags terug op die kassie
Die program het ʼn produksiebreuk van agt weke geneem weens die Covid-19-pandemie.
MRK betrek ná klagtes oor psigiatriese sentrum in Bloem
Pasiënte word glo dae lank sonder kos en medisyne in kamers toegesluit omdat gesondheidsorgwerkers staak.
Polisielid erg beseer toe besetters petrolbom gooi
ʼn Metropolisielid van Kaapstad is in die hospitaal opgeneem nadat grondgrypers ʼn petrolbom na sy diensmotor geslinger het.
Comair-sakeredders vra vir meer tyd
Dit is die tweede keer dat die sakeredders vra om die spertyd vir die sakereddingsplan uit te stel.
Agt in ’n ry vir Gatland se Chiefs
Warren Gatland wens seker ook deesdae dat hy net ’n kleurvolle onderbaadjie hoef aan te trek om sy span met ’n vrolike “50 randjies vir jou!” te motiveer.
Einde aan gewilde leeupaar in dieretuin
Die leeus was beste maats en hul lojale kameraadskap was opvallend.
Nóg ʼn SA-gholfspeler positief vir Covid-19
Hy is die agtste speler in die Amerikaanse PGA-reeks wat positief vir Covid-19 getoets het.
Covid-19-statistieke: SA steek halfmiljoen kerf oor
Die werklike sterftesyfer is waarskynlik veel hoër as wat aangemeld word.
Gedagte vir die dag: Sy heerlikheid
“Die maagd sal swanger word! Sy sal aan ’n Seun geboorte gee. En die mense sal Hom Immanuel noem.” (Hierdie naam beteken: God is by ons.) (Matteus 1:23)