Balkonne en dakke van huise kilometers ver van die ontploffing is beskadig of het inmekaargeval.
Lees meerAlles vir Dinsdag 4 Augustus 2020
Gauteng betaal glo dubbel die prys vir hospitaalbeddens
Die algehele koste van al die toerusting by die Nasrec-veldhospitaal beloop R24,1 miljoen.
Denel moet opdok vir agterstallige salarisse – hof
“Denel en die staat as aandeelhouer het roekeloos met hul werknemers omgegaan.”
SA skenk skaars Covid-19-toerusting aan Kuba
Suid-Afrikaanse dokters word siek weens ʼn tekort aan persoonlike beskermingstoerusting, maar die regering skenk dié produkte aan Kuba.
ToekomsVenster: Kyk ons die hart van die saak mis?
Lewe vanuit daardie realiteit, leef deur die krag en inspirasie van die Gees, wees beskikbaar en ervaar God se bonatuurlike vrede.
Landgoed-moorde: ‘Seun word wakker van skote’
Die seun het die gewonde lede van sy familie in die huis aangetref.
AfriForum versoek parlementêre verhoor oor plaasmoorde
Die afgelope twee maande is reeds meer as 80 plaasaanvalle en 14 moorde aangemeld.
Die wêreld in foto’s – 4 Augustus 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie is daar oorstromings in Mumbai, Indië, ná swaar reënval die afgelope tyd.
‘Regeringsamptenare’ vas wat egpaar op plaas probeer aanval
Drie van die aanvallers, wat kwansuis oor Covid-19 wou gesels, is binne ’n kwessie van ’n uur deur lede van die gemeenskap vasgetrek.
Luister: Wiele2Wiele ry met die Porsche Taycan
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Porsche se Taycan en die Zontes ZT310-T Adventure-motorfiets. Hulle gesels ook oor AutoTrader se ‘2020 Car Industry Report’ en skop stof op met groot plaaslike motorsportnuus.
Regering het tot dán om op Fita se appèlaansoek te antwoord
Indien die hof die saak wél aanhoor, sal dit na verwagting eers in November gedoen word.
Baba veilig in ma se arms ná reusesoektog
Die vrou het glo ʼn miskraam gehad, maar was na bewering te bang om haar man daarvan te sê.
‘n Tweede baan vir AMG …
AMG sal van krag tot krag gaan met die nuwe reeks.
Pick n Pay lê honderde af weens afsonderingsregulasies
Van die afsonderingsregulasies, soos die beperkings op die verkoop van drank en sigarette, het die handelaar se winsmarge negatief beïnvloed.
Miljoene rande skade toe huise by Beaconbaai vlam vat
Drie huise in dieselfde straat het erg gebrand nadat veldbrande in die omgewing gewoed het.
Black Lives Matter vs. All Lives Matter en ‘Doublethink’
Wanneer “ras” of enige ander soortgelyke woord egter voor die woord “geregtigheid” gebruik word, is dit nie meer geregtigheid nie, maar ʼn politieke agenda waarvoor die dood van onskuldiges gebruik word.
Bouplanne vir gemeenskapsuniversiteite
In hierdie aflewering word gefokus op bouplanne vir gemeenskapsuniversiteite.
Twee swendel glo R42m uit duisende met piramideskema
Die eienaars van ʼn piramideskema het glo reeds R12 miljoen van slagoffers se geld gebruik.
Hier is die wenner van ons masker-kompetisie!
Ons het tot selfs twee bruide wat spog dat hulle spesiale dag beslis nie bederf is net omdat hulle maskers moes dra nie!
Nadal kan in Amerikaanse Ope in aksie wees
Intussen het die wêreld voorste speler, Serwië se Novak Djokovic, ook leidrade gelos dat hy in New York kan speel.