“Pa het korona.” Net daardie enkele WhatsApp en min kon ons dink dat ons ʼn week later om my vader se lewe sou veg. Armand van der Merwe van Pretoria deel sy familie se ervaring met Covid-19:
Alles vir Dinsdag 4 Augustus 2020
Vrou deur eie motor vasgepen
Paramedici het die vrou in die oprit na die huis aangetref.
Solidariteit bekommerd dat skooljaar na 2021 oorspoel
“Die moontlikheid bestaan dat sekere vakbonde steeds sal eis dat die skooljaar na 2021 verleng moet word.”
26 in hof oor Sassa-bedrog
“’n Ondersoek het aan die lig gebring dat die gewerfde begunstigdes in werklikheid nie ongeskik was nie, hoewel hulle as sodanig geregistreer is.”
10 soek ná rooftog by juwelierswinkel
“Die verdagtes het na bewering verskeie skote op veiligheidswagte afgevuur toe hulle van die toneel gevlug het.”
Covid-19-statistieke: Herstelkoers op 69%
Meer as 358 000 pasiënte in Suid-Afrika het nou reeds van die koronavirus herstel.
Gedagte vir die dag: Ewige blydskap
En die ster wat hulle in die ooste sien verskyn het, is weer daar … Met dié dat hulle die ster sien, het ’n wonderlike blydskap oor hulle gekom. (Matteus 2:9-10)