In die video swem sy die hele swembad se lengte met ʼn glas sjokolademelk op haar kop sonder om ʼn druppel te stort.
Alles vir Woensdag 5 Augustus 2020
Luister in 3 minute: SAB, Heineken onttrek SA beleggings
In vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” plaas Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga sy kollig op SAB se onttrekking van beleggings uit die land, Pick n Pay wat praat oor die impak van die afsonderingsmaatreëls en Sakeliga se versoek vir verdere inligting oor die RGN se verslag oor rokers.
Uitgelekte brief wys ANC-ondermyning van Ramaphosa
Die brief bevat uiters vae, ongesubstandieerde maar potensieel giftige bewerings teen hooggeplaaste Ramaphosa-bondgenote.
Nuuskommentaar: Die ANC se skynheilige korrupsie-klaaglied
In Augustus vanjaar vier die Zondo-kommissie sy tweede bestaansjaar. Twee jaar, 245 sittings en R700 miljoen later met nie een vervolging om daarvoor te wys nie.
MK-veterane boos oor korrupsie in ANC
“ANC-kamerade se betrokkenheid by plundering is ʼn groot verleentheid en teenstrydig met alles waarvoor die ANC behoort te staan.”
Voorval ‘tragies’, maar geen skadevergoeding ná kind se breinskade
Die hof het bevind “simpatie is nie gronde vir regsaanspreeklikheid nie”.
Ontstaan ʼn Duitse geelbaadjiebeweging?
Ten spyte van pogings deur die media om die betoging voor die tyd as verregs en irrelevant te brandmerk, het mense in hulle tienduisende, miskien selfs honderdduisende opgeruk.
Foto’s: Mej. SA se top-10 aangekondig
Hier is die finaliste wat oor die Mej. SA-verhoog sal stap.
Mazda 3 kon die sedan gered het
Dit is bitter maklik om die Mazda 3 2.0-Astina op te som.
Beleërde Gatland glo hy kan die Bokke aanvat
Die Nieu-Seelanders het hom spottenderwys 007 gedoop nadat hy sewe wedstryde na mekaar verloor het.
Bejaarde ernstig beseer in nóg ‘n plaasaanval
Irene Muhl is Woensdagoggend ernstig beseer op haar eetkamervloer aangetref.
Plaasaanval: Boer, vrou ernstig beseer; 3 vas
Die verdagtes is kort na 06:00 in Polokwane voorgekeer en ʼn skietery het uitgebreek.
Polisiehond help rower vastrek
Die verdagte wou glo rekenaartoerusting by die plaaslike departement van onderwys steel.
Gee jouself só ’n salonmanikuur by die huis
Of jy nou geld probeer bespaar, jy net nie daarvan hou om in ʼn salon te gaan sit nie, of jy bloot net nie ʼn salon naby jou het nie – hier is hoe jy in die gemak van jou eie huis ʼn salonmanikuur kan kry.
Jong man dood toe hy selfoondiewe wou keer
“Hy was saggeaard, bedagsaam en ʼn ware held.”
Miljoene rande se vee in Oos-Kaap gebuit
Die toename in veediefstal word toegeskryf aan plaaspatrollies wat nie toegelaat is om te patrolleer tydens die Covid-19-afsonderingstydperk nie.
Musiekster om dop te hou: Pierre van Schalkwyk
Van Schalkwyk het onlangs gesig gewys in die gewilde Kaapse kykNET-sepie Suidooster.
Vrou in hof ná kinderontvoering
ʼn Anonieme persoon het inligting verskaf oor waar die baba hom bevind.
Boek: ‘Tweegevreet’ – Zirk van den Berg
“Tweegevreet” bied, soos sy voorganger “Die vertes in”, spanning én stof tot nadenke. Lees meer oor Zirk van den Berg se jongste roman.
SANParke se verblyf maak dán oop
“Ons is besig om seker te maak dat die opening van verblyf in ons nasionale parke onder die strengste gesondheidsprotokolle gedoen word om ons personeel en gaste veilig te hou.”