Die Zimbabwiese regering het Donderdag “valse bewerings” van menseregteskendings en ʼn krisis in die land verwerp terwyl ʼn #ZimbabweanLivesMatter-veldtog momentum kry op sosialemedianetwerke, insluitend Twitter.
Lees meerAlles vir Donderdag 6 Augustus 2020
Komitee aangestel vir Covid-19-korrupsie
Pres. Cyril Ramaphosa het ʼn komitee van ministers aangestel om bewerings van korrupsie, wat met die land se reaksie op die koronavirus-pandemie verband hou, te ondersoek.
Minstens 20 vas oor betogings in Kaapstad
Minstens 20 persone is in Kaapstad in hegtenis geneem tydens gewelddadige betogings in Philippi-Oos en Kraaifontein.
Alle lewens maak saak, sê Mabuza oor plaasmoorde
Adjunkpres. David Mabuza het aan die Nasionale Raad van Provinsies gesê die regering se standpunt is dat die lewens van boere, plaaswerkers en plaasbewoners en elke inwoner van die land, swart en wit, saak maak.
Reeksverkragter sit lank
ʼn Reeksverkragter is in die Sasolburg-hooggeregshof tot 80 jaar tronkstraf gevonnis.
ToekomsVenster: So moet ’n dissipel van Jesus ook leef
Waar Hy lei sal ek gaan. Ek en Hy, Hy en ek is een.
Tugstappe ná babas in hospitaal omgeruil word
Die Gautengse departement van gesondheid gaan tugstappe doen teen hospitaalwerkers wat betrokke was by ʼn voorval waartydens twee pasgebore babas by die Tambo-gedenkhospitaal in Boksburg…
Die wêreld in foto’s – 6 Augustus 2020
Pres. Emmanuel Macron van Frankryk het Donderdag die toneel in Beiroet besoek om Franse ondersteuning te bied.
Kleinkinders vermoor oupa en ouma
Die mans het hul grootouers aangerand, twee dae voordat hulle hul huis aan die brand gesteek het.
Lang tronkstraf oor duisende pynpille
Die versteekte pille is in Heidi Moolman se motor gevind.
Zimbabwiërs gevang met olifanttand in Jhb
Die verdagtes wou glo die tand vir R400 000 verkoop.
Beiroet-ontploffing moontlik weens nalatigheid
Daar bestaan talle vrae oor hoe só ’n enorme vrag hoogs plofbare materiaal jare lank bloot gestoor kon word.
SA ‘nie gereed’ om drankverbod op te hef – Mkhize
Mkhize is die afgelope maand gepeper met vrae oor die volgehoue verbod op alkohol en waarom dit nie opgehef kan word nie.
#IAmTourism: Megan Bedingham vertel oor ’n hotel se stryd
“Ons het nog nooit voorheen ʼn dag sonder gaste beleef nie. Ons het dalk al so min as net 20 of 30 gaste gehad, en dan het ons gedink nou is die hotel ‘leeg’.
Ope brief aan Dirk Hermann oor ‘Te wit vir my land?’
Bennie Mouers het ʼn ope brief aan Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, geskryf na aanleiding van Hermann se meningstuk “Te wit vir my land?” Ons publiseer ook Hermann se antwoord hierop.
Ons Franse kasteel: Muskiete, knoffel en sosiale distansiëring
Ek het iets in Frankryk teëgekom waarvan ek rêrig nie hou nie! Iets waarvan ʼn mens dink jy kan ontsnap wanneer jy die dag nie meer op Afrikagrond staan nie, maar nee, skryf Sunita McDonald.
Niël Rademan: ‘Geen kunstenaar kan sonder applous voortgaan nie’
Hessequa Harmonie, ʼn klassieke musiek- en woordkunsfees, gaan voort te midde van die Covid-19-pandemie. Dié fees word van 15 tot 19 September in Heidelberg, Suid-Kaap, aangebied.
Geen borgtog vir Prasa-bestuurder
Die Prasa-bestuurder het glo skelm toerusting van Prasa by ʼn ander perseel laat aflewer.
Die politieke misbruik van woorde
As jy vandag aan debatte in die media of op sosiale media wil deelneem, word van jou verwag om te weet watter woorde is reg en aanvaarbaar en watter nie, skryf dr. Pieter Mulder.
Vaalharts-moorde: Brand-gesin gegroet
“Ons mag die daad haat, maar ons mag nooit die persoon wat dit gedoen het veroordeel nie. Dít is God se werk.”