Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Alles vir Vrydag 7 Augustus 2020
Foto’s: Limpopo-boere trek saam ná Dendron-plaasaanval
Honderde voertuie het na die hof opgetrek waar die verdagtes Vrydag verskyn het.
Kiwi-agtsteman sê Duane was die sterkste
“Duane Vermeulen is ongetwyfeld een van die sterkste manne teen wie ek gespeel het.”
Hier is TikTok se hoogs betaalde bekendes
Drie tienermeisies neem die topdrie plekke in, wat elkeen miljoene op dié platform verdien.
Wysiging aan wetgewing oor dagga goedgekeur
Dis steeds onwettig om tabakprodukte te koop of verkoop, maar die kabinet het wetgewing oor die private gebruik van kannabis goedgekeur.
‘Digkuns snoer ons saam’
Maretha Maartens, die bekende skrywer van Bloemfontein, het die Afrikaanse afdeling van die derde Avbob Poësiekompetisie met haar gedig, “Peperboom”, gewen.
Gedig: Peperboom
Maretha Maartens se gedig, “Peperboom”:
Nuwe aanlyn formaat vir vanjaar se Silwerskermfees
“Ons is opgewonde oor die insluiting van internasionale vennote om saam te werk, te inspireer en noodsaaklike bedryfskennis met Suid-Afrikaanse rolprentmakers te deel.”
#JongStemme: Diamante vorm onder druk
Dit is veilig om te sê dat die druk wat nou op ons toegepas word, geweldig is. Dit is egter hierdie druk wat ons vorm, skryf Lizl Niemand, ʼn matrikulant aan die Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria.
Ferrari se Leclerc en ander buig nie die knie
Die belowende Ferrari-renjaer Charles Leclerc was een van sewe F1-sterre wat nie die knie ter ondersteuning van die Black Lives Matter-beweging (BLM) gebuig het nie.
‘Skok, ontsteltenis’ oor goedkeuring aan NGK om gays te trou
Die NG Kerk is steeds skerp verdeeld oor die kwessie van selfdegeslagverbintenisse.
Broers vas oor vuurwapens, menslike oorskot
Twee broers het Donderdag in die Benoni-landdroshof verskyn op aanklagte van moord en die besit van onwettige vuurwapens en ammunisie.
Nog twee vas oor steroïede
Die eerste twee verdagtes wat vasgetrek is, is borgtog toegestaan.
Lesse van Afrikaner- ekonomiese bemagtiging
Die wydverspreide armoede en staatsverval ná ’n kwarteeu van ANC-bewind laat vrae ontstaan oor hoe Afrikaners die armblankevraagstuk van die 1930’s bykans binne een geslag opgelos het. Baie van hierdie oplossings kan nou weer toegepas word om die huidige ekonomiese krisis te oorkom, skryf Flip Buys.
Verdagtes kort ná plaasaanval vasgetrek
Die voertuig is ʼn halfuur ná die aanval op ʼn snelweg gewaar.
Covid-19-opname: Gesondheidswerkers se kennis, toerusting gebrekkig
Talle gesondheidsorgwerkers meen hul werk stel hulself en hul gesinne in gevaar om Covid-19 op te doen.
Covid-19 laat vervaardigingsektor met onsekere vooruitsigte
Prof. Meyer sê hy is veral bekommerd oor die groot getal tydelike werksverliese in vervaardiging, wat op die ou einde ook tot meer permanente werksverliese kan lei.
Resep-video: Krakerige gemmerkoekies
Goue, krakerige gemmerkoekies met tonne geur!
Vandag se sportnuus
Rugby is terug en SA Rugby beoog om die eerste wedstryde in die middel van September te speel.
‘Rokers bestee nou geld aan ander produkte’ – Dlamini-Zuma
Nkosazana Dlamini-Zuma voer aan dat die ekonomiese gevolge van die rookverbod nie so erg is as wat Batsa beweer nie.