Die slagoffer het die drie mans gehuur om hom met opknappingswerk by sy huis te help.
Alles vir Maandag 10 Augustus 2020
Polisie slaan toe op fabriek wat vervalde eetgoed herverpak
Eetgoed soos lekkers en koeldrank wat reeds verval het, word herverpak en dan weer verkoop.
Drie sterf toe motorfietse bots
Die motorfietse het oënskynlik reg van voor gebots.
PGA-kampioenskap: Morikawa trap in Woods, Nicklaus se spore
In enige sportsoort moet jy jou nie blind staar teen ʼn sportman of -vrou se peil nie.
Roger Federer vier 39ste verjaardag
Volgens Federer se afrigter, Severin Luthi, is hy egter nog so lief soos altyd vir tennis; 31 jaar nadat hy vir die eerste keer as agtjarige begin speel het.
Ses Franse, twee gidse dood in aanval by park
Honderde mense besoek die park jaarliks om na die beroemde kameelperde te gaan kyk.
Nuwe ministeriële taakspan ‘ondersoek nie korrupsie’
Daar was die afgelope ruk al hoe meer berigte van korrupsie wat met Covid-19-verwante kontrakte verband hou – en ook al hoe groter openbare woede daaroor.
‘Mkhize besit g’n ʼn fabriek wat PPE’s vervaardig’
Die departement van gesondheid sê hy sal nie huiwer om stappe te doen teen diegene wat fopnuus versprei nie.
Ramaphosa wens blitsige Binder geluk
“Ek het van hierdie dag gedroom van ek ʼn klein seuntjie was. Vandag is daardie droom bewaarheid.”
Covid-19: Herstelkoers nou op 73%
Meer as 34% van gevalle is in Gauteng.
Gedagte vir die dag: Heerlikheid
Jesus antwoord hom só: “Ek is al vir só ’n lang tyd by julle, Filippus, en jy ken My nog nie? Wie My reeds gesien het, het ook reeds my Vader gesien.” (Johannes 14:9)