Die aantal mense wat van Covid-19 herstel, neem ook toe.
Alles vir Dinsdag 11 Augustus 2020
Covid-19-gevalle in Noordwes neem ‘drasties’ af
Die aantal mense wat van Covid-19 herstel, neem ook toe.
’n Regte, egte veldryvoertuig
Die Discovery Sport is amper twee voertuie. Die ekonomiese stadsverkeer-trotserende gesinsmotor … en die uiters bekwame veldryvoertuig.
Bruid geterg oor ‘feetjiekostuum’ vir tweelingsussie
ʼn Bruid word geterg oor die “feetjiekostuum” wat sy wou hê haar tweelingsussie moet dra, maar wat die sussie geweier het om aan te trek.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor BMW, Toyota se Corolla en Brad Binder
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor BMW se M340i X-drive – die enigste sessilinder in die BMW 3-reeks en gaan ry ook met die vars en moderne nuwe Toyota Corolla Sedan.
Hoekom die gebeure in Hongkong saak maak
Die grootste aanduiding van China se aggressiewe opgang is sekerlik sy optrede in Hongkong.
Vlaminge en Wale in België dryf verder uit mekaar
’n Interessante federale staatsmodel is oor die afgelope paar dekades in België ontwikkel.
Fietsry-uitdaging wil skole se beheerliggaamposte red
Solidariteit se beroepsgilde vir beheerliggaamonderwysers het hierdie week die #TrapSaam-projek van stapel gestuur om duisende beheerliggaamposte landswyd te red.
Video: Len Muller, Stella stel inspirerende lied vry
“Die lied het my ook persoonlik deur baie moeilike tye gehelp.”
Valke ondersoek bedrog by sendingstasie
Die Valke ondersoek bewerings van bedrog by die omstrede KwaSizabantu-sendingorganisasie (KSB) in Kranskop, KwaZulu-Natal.
Udolpho soos ʼn kuier by familie op die plaas
Jy haal diep asem. Dit ruik na plaas. En wanneer Trudie en Jane wat die fort in die kantoor hou, jou letterlik met ope arms verwelkom, voel jy behoorlik asof jy by familie op die plaas aangekom het…
Afrikaanse sangers vereer op vanjaar se Samas
Die Samas bekroon jaarliks Suid-Afrika se topmusiektalent.
Boek: Die Rietrotte is terug met nóg ʼn raaisel
Lees nou die derde boek in Nerine Ahlers se Rietrotte-reeks. Dit is geskik vir kinders tussen 12 en 14 jaar.
Oudminister Des van Rooyen Dinsdag voor Zondo-kommissie
Van Rooyen was in Desember 2015 vier dae lank die minister van finansies voor hy die trekpas gekry het. Hy is sedertdien by verskeie bewerings van staatskaping betrek.
Gewilde Centurion-hotel tydelik gesluit weens Covid-19
Die regulasies wat steeds van krag is, maak dit bitter moeilik vir ons om suksesvol met die besigheid voort te gaan.
Nog 8 verdagtes vas ná moord op polisieman
Die ondersoek na die moord op konst. Thato Makhoana (26) het tot die inhegtenisneming van nog agt verdagtes oor die naweek gelei.
Die fondamente van gemeenskapsuniversiteite
Wanneer daar oor fondamente besin word, is dit sekerlik nodig om eers te vra waaroor die universiteitslewe veronderstel is om te gaan. Wat is die gees en eie aard van ’n universiteit?
‘Verdagte man’ buite Withuis geskiet
Trump is in die middel van sy inligtingsessie onderbreek en deur ʼn lyfwag na veiligheid vergesel.
Nuuskommentaar: Piesangrepubliek-skandes. Watter skandes?
’n Bekende kommentator het by geleentheid opgemerk dat dit ’n probleem is dat die ANC nie skandes as skandes ervaar nie.
Vasgekeerde stappers uit berge gered
ʼn Oryx van die lugmag is gestuur om die stappers te gaan oppik.