Alle werknemers moet weet hoe om veilig te werk, sonder om hulself, hul gesondheid of dié van ander in gevaar te stel.
Alles vir Dinsdag 11 Augustus 2020
Man en kind dood toe motor rol
ʼn Vrou en kleuter is ook in die ongeluk beseer.
Robbie en Liezel se duet maak buiging op Top-20
Dié nuwe enkelsnit is die afgelope week saam met ʼn splinternuwe musiekvideo bekendgestel.
Covid-19: Veel meer sterf dalk reeds in Oos-Kaap
As die oortollige sterftes wél Covid-19-verwant is, kan dit die provinsie se sterftesyfer weens die virus op meer as 8 000 te staan bring.
Polisieman vas vir verkragting
Die twee mans het die meisie na die plek waar hulle haar verkrag het, gelok.
Resep: Maklike eierlose piesang-en-neutmuffins
Allergies vir eier? Hierdie muffins is perfek vir ʼn kosblik of peuselhappie!
Libanon-regering bedank na ontploffing
Hassan Diab het gesê hy het tot die gevolgtrekking gekom dat korrupsie in die land “groter is as die staat”.
Vandag se sportnuus
Nuwe Bulls-kaptein word vandag aangekondig.
Dendron-aanval: Nog ʼn verdagte vas
ʼn Vierde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die plaasaanval verlede week in die Dendron-distrik in Limpopo.
Dwelmsmokkelary: Nog 4 polisiebeamptes gee hul oor
Die inhegtenisnemings hou verband met aantygings van korrupsie en ’n vermeende dwelmsindikaat by die OR Tambo Internasionale Lughawe.
Huldeblyke stroom in na mediapersoonlikheid se dood
Die DA, ANC, die regering en pres. Cyril Ramaphosa het ook hulde aan hom gebring.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het laat Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Vader se huis
In die huis van my Vader is daar baie kamers. Ek gaan soontoe om vir julle plek gereed te maak. (Johannes 14:2)