Die korona-pandemie is só ʼn saak waar bewindhebbers keuses oor die aanpak daarvan moet maak.
Alles vir Woensdag 12 Augustus 2020
Kroondal-plaasaanval: Verdagte vas
Die verdagte staan nou tereg op aanklagte van poging tot moord en huisroof.
Wynbedryf ‘keelvol’ vir regering se stilswye oor drankverbod
“In hierdie stadium is ons gefrustreerd deur die regering se gebrek aan enige verbintenis oor die volgende stappe.”
Polisie skiet vyf vermeende kapers dood
“ʼn Jaagtog het gevolg en die verdagtes het teen ʼn lamppaal en ʼn muur in Woodlandsweg gebots.”
Nóg ʼn polisiebeampte vermoor
Die polisie het een van die twee verdagtes reeds in hegtenis geneem.
SAL: Regering stel sakereddingsplan in werking
Vrywillige skeidingspakkette word in werking gestel en ʼn nuwe bestuurspan vir die SAL word binnekort aangestel.
Verwaarloosde perd ‘Zulu’ sterf
“Daardie soort verwaarlosing eis sy tol op ʼn perd se liggaam en dit was net te veel vir hom.”
14 paaltjies in ’n wedstryd: Harmer draai kolwers wéér dronk
Hoewel hy ’n Kolpak-kontrak met Essex onderteken het, kan Brexit sy kanse om toetskrieket vir Engeland te speel in die wiele ry.
‘Forbes’ maak lys van hoogsbetaalde akteurs bekend
‘Forbes’ berig die top-10 akteurs het gesamentlik sowat $545,5 miljoen (sowat R9,5 miljard) verdien, waarvan meer as ʼn kwart van die inkomste uit Netflix-produksies is.
Polisie, Agri SA werk saam om landelike misdaad te pak
Daar heers die afgelope paar maande toenemend kommer oor die groot getal plaasaanvalle en -moorde.
Annelien se kombuis: Patatsop
Hierdie sop is binne 30 minute op die tafel.
Ontmoet Havoc, Afrika se eie ietermago-teenstroperheld
Havoc is van jongs af gesosialiseer en opgelei met die gedagte om eendag ʼn werkhond te word.
Plaaswerker in huis aangeval
Die plaaswerker was besig om aandete te eet toe hy die honde hoor blaf.
Boek: Plaasaanvalle – slagoffers aan die woord
Carla van der Spuy het met tien boere gesels wat die grusaamheid van plaasaanvalle oorleef het.
Vroue verdien steeds minder as mans
Ongeveer tweederdes van hierdie inkomste is verlede jaar deur mans verdien.
Selfkwarantyn van veteraanvegters, Deon Lamprecht vertel
In “Die Brug: Na die hel en terug in Angola” gesels dienspligtiges en hul geliefdes oor ervarings en herinneringe van die Bosoorlog in Angola. Luister hier na ʼn onderhoud met Deon Lamprecht.
Boervrou van Kroondal steeds in hoësorg ná aanval
Irene Muhl se arms is in gips en sy het Saterdag ’n operasie aan haar gewrig ondergaan.
Wees ʼn superheld tydens die Aquaman- virtuele padwedloop
Soos Aquaman sou sê: “By die baard van Poseidon! Jy kan dié padwedloop gewis nie misloop nie!” Dié wedloop gaan groot pret wees en deur deel te neem gaan jy ook behoeftige kinders help.
Dapper sesjarige spog met erebokstitel ná hy sussie red
“Sy dapper optrede verteenwoordig die beste waardes van die mensdom. Bridger, jy is ’n held.”
SA dokter in Kanada vermoor
“Ons ken nie hierdie soort geweld hier nie.”