Sommige sal dalk vra of dit wys is om gedurende Vrouemaand dié tendens vanuit ’n kritieke oogpunt onder die vergrootglas te plaas. Na my mening is dit dalk juis ’n goeie tyd om die sensitiewe onderwerp kaalvuis aan te pak en gesonde diskoers te voer.
Alles vir Vrydag 14 Augustus 2020
Steve en vriende se nuwe aanlyn konsert vier Afrikaner-erfenis
Tien gewilde Afrikaanse sangers sluit by Hofmeyr aan om Afrikaner-trots opnuut met hul musiek aan te wakker.
Nuuskommentaar: Verbod op sondebelasting dalk binnekort opgehef
Die regering het sinvolle regulasies se doel vertrap deur gulsig na meer mag te soek.
Video: Reg om te vlug, maar vasbeslote om te bly…
“Ons tasse is altyd gepak, indien ons moet vlug. Ek waarsku my kinders gedurig om versigtig te wees.”
Innoverende speurder verbind verkragter aan tientalle sake
“Sy innovering en veelvlakkige aanslag tydens die ondersoek is presies wat bedoel word met die doeltreffende mobilisering van die maksimum hulpbronne.”
Internasionale oorsig: Oos-Europa en die stryd om invloed
Die afgelope paar jaar het frustrasie egter stil-stil in Belarus begin ontwikkel.
Weg met Gewetensbeswaar-klousule, weg met grondwetlike regte
Die effek van hierdie Wetsontwerp is om alle huweliksamptenare in diens van die staat regtens te verplig om dieselfdegeslaghuwelike te voltrek – selfs indien hulle ’n geloofs- of gewetensbeswaar in die verband sou hê.
Covid-19: KZN nou meeste aktiewe gevalle
KwaZulu-Natal het die afgelope week meer as 12 000 nuwe gevalle aangemeld.
Afsondering: R40 miljard se WVF-eise reeds uitbetaal, maar …
Talle eisers wag nog vir Mei en Junie se uitbetalings en eise vir Julie het nog nie eens oopgemaak nie.
Handwerk: Maak jou eie tafel met ’n betonblad
Met nie té veel inspanning nie kan jy self hierdie tafelblad met sy gietysterversiering giet.
Smith op die voorvoet teen aantygings
Smith het homself gister tot sosiale media gewend om sy kant van die storie te vertel.
Hoe lyk Hollywood: Talle pienkvoete vir bekendes; Simon Cowell breek sy rug
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die jongste internasionale vermaaknuus.
Afri-tegnies – die moeite werd?
Is dit die moeite werd om stroomop te swem en oor rekenaarsake in Afrikaans te probeer praat?
Toename in grondeise wek kommer
Daar is ʼn merkbare toename in plaasbesoeke deur eisers en amptenare verbonde aan die grondeisekommissie.
Padlangs: Slaggate, ’n ‘spookdorp’ en ’n reuse-kremetart
Vandag trek ons weg uit Haenertsburg, dan Leydsdorp, en sy vreeslike interessante geskiedenis, ʼn kort sprong na die tweede grootste kremetart in Suid-Afrika en dan begin ons suidoos draai na Graskop, Sabie en uiteindelik Witrivier.
Resep-video: Braai-bederfie
Soeter as soet!
Luister na ‘Sweepslag’ deur Annerle Barnard
“Wat help dit as sy skree? Wie sal haar hoor?” Skuif nader en luister saam na ʼn voorlesing van Annerle Barnard se debuut-jeugroman “Sweepslag”.
Boek: ‘Uit die Beek 2021’ nou beskikbaar
“Uit die Beek”, die alombekende dagstukkieboek deur Barend Vos, se 2021-uitgawe word op 14 Augustus bekendgestel.
Mayweather wil weer teen McGregor boks
“Ek weet dat Floyd definitief belangstel, maar niks kan gebeur terwyl Conor se uittrede staan nie.”
Madeleine McCann: ‘Getuie in saak onbetroubaar’
Die soektog na Madeleine McCann het reeds miljoene pond beloop.