SANParke het gesê hy is gereed om besoekers te verwelkom onder die koronavirusvlak 2-regulasies, het die organisasie Sondag gesê.
Lees meerAlles vir Sondag 16 Augustus 2020
Nog ’n rekord tuimel voor Hamilton
Ná al die opwinding en drama in Sondag se MotoGP-motorfietsren in Spielberg was die tafel gedek vir die Spaanse Formule Een-Grand Prix in Barcelona, maar dit het baie sleg daarby afgesteek.
Kragnetwerk onder groot druk
Die kragnetwerk sal die komende week onder erge druk wees weens agt kragopwekkingseenhede wat nie beskikbaar is nie.
Dissiplinêre verhore volg ná Khayelitsha-video
“Doelbewuste ontkleding is ʼn taktiek wat beamptes al vantevore gesien het.”
Gryp nou in oor sluikhandel, sê TJSA
Tax Justice South Africa (TJSA), ‘n organisasie wat optrede vra teen georganiseerde misdaad, het gesê die opheffing van Suid-Afrika se afsonderingsverbod moet gepaardgaan met ʼn dringende ingryping op onwettige handel.
Oliestorting: Skip skeur in twee
Gure weer vertraag bedrywighede om die wrak van ʼn Japannese olietenkskip te verwyder wat op ʼn koraalrif naby Mauritius gestrand het.
Binder laat steeds die oë in MotoGP rek
Die Suid-Afrikaanse motorfietsrenjaer Brad Binder se sprokiesverhaal in MotoGP duur voort hoewel hy Sondag op die Red Bull Ring in Spielberg vierde in die Oostenrykse ren geëindig het.
Jan Blohm oor ‘Jenny’ en kuns
Jan sê daar is ʼn ooreenkoms tussen musiek komponeer en kunswerk en dit werk amper soos een. “Ek dink dit is hoekom dit makliker is om tussen die twee verskillende mediums te beweeg. Dit gaan baie oor mense, verhoudings. Dit geld vir my liedjies én die kunswerk.”
Kankerstryder verras met vioolkonsert in tuin
“Dit was die wonderlikste geskenk wat ek kon kry in dié stadium van my lewe; ek het dit nodig gehad.”
Kom ons gaan stap – die moets en moenies wanneer jy ’n staptog aanpak
Adeline Edmonds van die Footprint Hiking-klub in Gauteng sê die klub se foon het nog nie ophou lui vandat die nuwe regulasies staptogte toelaat nie.
Twee ontsnap gou ná inhegtenisneming
“Polisiebeamptes het dadelik na hulle begin soek, maar alle pogings was tevergeefs.”
Taxistaanplekke dalk in Kaapstad gesluit oor voortgesette geweld
Sekere taxistaanplekke in Kaapstad kan moontlik gesluit word as ʼn laaste uitweg in ʼn poging om die voortgesette geweld tussen opposisie-operateurs te stuit.
Broad wéér tussen die paaltjies
In die vier toetse wat hy sedert 16 Julie gespeel het, het hy 26 paaltjies teen ’n spoggemiddeld van 12,3 geneem.
Agt sterf toe brand by gastehuis uitbreek
Agt lede van drie gesinne is Sondagoggend oorlede toe ʼn brand by ʼn gastehuis in die Kalahari uitgebreek het.
Boek-uittreksel: Die Bybel is God se liefdesbrief aan sy kinders
Die Bybel is van begin tot einde in werklikheid ’n liefdesverhaal. Kom ontmoet God in hierdie Boek waarin Hy jou uitnooi tot ’n liefdesverhouding met Hom wat jou lewe vir altyd sal verander.
Dhoni groet internasionale krieket
Tendulkar: “MS het hoop gegee en gewys dat niks onmoontlik is nie.”
Fita sê saak gaan voort al is rookverbod opgehef
Die Fair-Trade Independent Tobacco Association (Fita) het Saterdag gesê hy gaan voort met sy appèlaansoek teen ʼn uitspraak wat die verbod op die verkope van tabakprodukte bekragtig het, selfs al het die regering aangekondig die verbod word ná vyf maande opgehef
Só lyk die duurste gesigmasker in die wêreld
“Die koper het net twee eise gehad: dit moet voor die einde van die jaar gereed wees en dit moet die duurste masker in die wêreld wees.”
SA’ners gekant teen rassisme, maar buig nie die knie
Die agt Suid-Afrikaners het egter steeds gewys dat hulle teen rassisme gekant is deur T-hemde te dra met die woorde ‘Rugby against Racism’ daarop.
Dendron-aanval: Vierde verdagte is huiswerker se seun
Die een verdagte is uitgeken as die seun van ʼn huiswerker op die plaas.