“Ons is nog steeds in die middel van ʼn dodelike pandemie wat reeds meer as 11 000 lewens in Suid-Afrika geëis het.”
Alles vir Maandag 17 Augustus 2020
Boek: Weet jy wat is ʼn goorgomgaai?
“Die goorgomgaai” het sowat 20 jaar gelede in Engels verskyn met die titel “The Gruffalo”. Sedertdien is ongeveer 13,5 miljoen eksemplare wêreldwyd verkoop.
Kwelling oor DA- virtuele kongres neem toe
Vir die DA om ʼn suksesvolle leiersverkiesing te hê, is dit noodsaaklik dat die proses deur almal as vry, regverdig en legitiem beskou word.
Polisieman naby Queenstown doodgeskiet
In ʼn ander voorval is ʼn sekuriteitsbeampte Vrydagmiddag tydens ʼn transitorooftog doodgeskiet.
Resep: Kaasbeskuitjies
ʼn Maklike happie met slegs vyf bestanddele!
Belastingterughouding, moraliteit en wet – waar staan ons?
Hoe maklik of moeilik is dit egter om belasting terug te hou?
Vandag se sportnuus
Proteas se hoëprestasiespelers vertrek môre op ’n kultuurkamp.
Wie was nog betrokke by PPE-skandaal? vra DA
Die net span wyer in die Gautengse PPE-kontrakskandaal ná ʼn onthullende verslag oor die aanstelling van die Gautengse gesondheidsdepartement se hoof- finansiële beampte, Kabelo Lehloenya.
Herinstelling van klagtes teen Nomgcobo Jiba verwelkom
Die besluit om klagtes van meineed weer in te stel teen die voormalige waarnemende nasionale direkteur van openbare vervolging, Nomgcobo Jiba, word verwelkom, maar dit al lank agterstallig.
90-jarige vrou en dogter dood aangetref
Die polisie in Limpopo het ʼn grootskaalse soektog van stapel gestuur ná ʼn 90-jarige vrou en haar 54-jarige dogter gewelddadig in hul huis vermoor is.
Covid-19-statistieke: Meer as 3,4 miljoen toetse in SA gedoen
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Betroubare lig
Hy wat die betroubare lig is, wat elke mens verlig, was op pad na die mensewêreld. (Johannes 1:9)