Op 19 Augustus vier die ATKV sy 90ste bestaansjaar en 2020 sal vir dié taal- en kultuurorganisasie die jaar wees waarin in dit nege dekades onthou van opbou, uitbou en voortbou om die Afrikaanse taal te vier.
Alles vir Woensdag 19 Augustus 2020
Vandag se sportnuus
Sale Sharks-baas verdedig sy spelers: “Dit is ’n storm in ’n glas water”.
Motorentoesiaste maak harte oop vir gesin ná brand huis verwoes
“Uiteindelik wou ons net die bietjie wat ons self het, met ander deel.”
Lodge-bestuurder in hof oor bedrog
Die bestuurder het glo die bekende lodge in Mpumalanga waar hy gewerk het, besteel.
Verkeersbeamptes skuldig wat omkoopgeld ontvang
Die korrupte bedrywighede het veral motoriste betrek wat die spoedgrens verontagsaam het.
16 vas na sakeroof gefnuik word
“Die multidissiplinêre span was gereed toe hulle die verdagtes se voertuie gewaar het en ʼn skietgeveg het tussen die lede en die verdagtes uitgebreek.”
Maak jou braai só gesonder
Suid-Afrikaners mag weer by mekaar braai! Maak seker jy skeep nie jou gesondheid af nie.
Annelien se kombuis: Drie-in-een-resep
Met hierdie lys van basisbestanddele het net die gaarmaakmetode verander om drie watertandgeregte voor te sit.
Regstappe kom ná drank waarop polisie ‘beslag lê’ verdwyn
“Hulle het nie op al die drank beslag gelê nie, maar uitgesoek wat gekonfiskeer moes word. Dit was asof hulle besig was om inkopies te doen.”
Hierdie honde kan Covid-19 uitsnuffel
Hoe ruik ʼn virus? As honde kon praat, sou hulle vir ons kon sê en die meeste spog boonop met ʼn 100% suksessyfer.
Video: ‘Dis die onsekerheid van Covid-19 wat my bang maak’, vertel gesondheidsorgwerkers
Maroela Media het met ʼn paar gesondheidsorgwerkers gepraat oor hoe die pandemie hulle op ʼn persoonlike vlak raak.
Om hoop te gee met ’n jaggeweer
“My senuwees is klaar, maar dan onthou ek die toonbeeld van die hedendaagse vrou – fyn en klein soos wat sy soms voorkom, het sy die hart van ’n leeu.”
Sportminister se dreigemente oor BLM-kniebuiging ‘ongrondwetlik’
“Suid-Afrika se Grondwet maak voorsiening vir vryheid van assosiasie en indien die minister dink hy kan deelnemers aan sport of enigiemand anders verplig om voor BLM te buig, onderwerp hy hulle aan Marxisme.”
Vyf senior VS-amptenare in hof oor bedrog van miljoene
Vyf senior regeringsamptenare in die Vrystaat is op borgtog vrygelaat nadat hulle in die Bloemfontein-streekhof verskyn het op aanklagte van korrupsie, bedrog en geldwassery van meer as R245 miljoen.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het laat Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Lig van die wêreld
Jesus het vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die mensdom. Wie My aanhou volg, sal nooit in die duisternis leef nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” (Johannes 8:12)