ʼn Ontleding van sake by dié hof toon dat dit al langer neem vir uitspraak om gelewer te word.
Alles vir Donderdag 20 Augustus 2020
Ons Franse kasteel: Geloof maak dit moontlik, vriendskap en liefde maak dit maklik
’n Suid-Afrikaner wat in Nederland woon, het een van my rubrieke op Maroela Media gelees en wou graag kontak maak. Ons het ’n paar keer op WhatsApp gesels en verlede week het ons die Meintjes-gesin ook uiteindelik by die kasteel verwelkom.
Weermagombudsman bevind teen weermag in Collins Khosa-saak
Die ombudsman het bevind verskeie wandade is op daardie noodlottige dag begaan.
Motsepe-Radebe, Khama: SA-minister dalk gedwing om op te tree
AfriForum meen die onafhanklike ondersoek wat Motsepe-Radebe en Khama kwytskeld van bewerings in Botswana, is “irrelevant”.
Is Harmer tans die beste draaier?
Om ’n lang storie kort te maak: Die Proteas sal ongetwyfeld by Harmer se boulwerk baat. Die vraag is net of hy en die administrateurs dieselfde oor die saak voel?
Video: Juan Boucher, Neil Somers sing saam oor Bosveld
“Die liedjie gaan in enige Bosveld- en natuurliefhebber se kraal val en baie gewild wees onder Afrikaners.”
Vakbond waarsku oor gevaarlike ‘speletjie’ op treinspore
“As een van daai kinders gly en val terwyl hulle weghardloop, gaan die trein oor hulle ry.”
Herman Lensing: ‘Ek het die lewe deur my ma se voorskoot leer ken’
“Kosmaak is ʼn kombinasie van bestanddele, emosionele gevoel, geur en smake, en vir my sal nostalgie altyd die belangrikste geurmiddel in enige kos bly.”
#JongStemme: Staan vir iets, of val vir alles
Ons lewe in ’n tyd waar dit verkeerd is om ’n man te wees, verkeerd is om trots te wees op jou taal en verkeerd is om wit te wees, skryf Gerhard Maré van die Hoërskool Pietersburg.
Dis hoeveel dronkbestuur SA kos
Meer as ʼn kwart van alle noodlottige ongelukke is weens dronkbestuur.
Ma se slim wenk om skoene te koop – sonder die kinders
Met dié slim plan kan jy rustig skoene gaan koop vir jou kinders wat perfek sal pas, sonder dat hulle die uitmergelende inkopietog hoef mee te maak.
Twee krieketspelers toets positief vir Covid-19
Volgens die nasionale krieketbeheerliggaam is 50 toetse vóór vandeesweek se kultuurkamp in Skukuza gedoen.
Sak en as is te duur vir ons
Ons is nou in Suid-Afrika in ’n spreekwoordelike storm. Nog nooit het so iets ons getref nie. Ons “skip” is besig om te breek en te sink. As ons almal deur die geloof, met die oog gevestig op Jesus Christus, begin doen wat ons hand vind om te doen, kan ons weer opstaan en aangaan.
Linkses, trek jul sokkies op!
In ’n wêreld soos dié wat die politieke heersers van Suid Afrika geskep het, waar gelykheid en verteenwoordigendheid die maatstaf geraak het om te bepaal of daar aan verwagtinge voldoen word, het die beginsel daarvan om jou sokkies op te trek, nie meer noodwendig ’n bepalende deurslag in jou sukses of vooruitgang nie.
E-konsertgids: Refentse, Gé Korsten-huldeblyk dié naweek aanlyn te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Vier gesoek ná kleinhoewemoord in Pta
Die man het glo hulp probeer ontbied, maar is van buite deur ʼn glasdeur doodgeskiet.
Berugte ‘kaper’ vas
Die man word reeds met minstens vyf kapingsvoorvalle verbind.
Heimwee, die dodelike mededinger
Heimwee is amper soos ʼn dodelike mededinger. Dalk ʼn mededinger wat my baasgeraak het, maar wat my ook ʼn baie belangrike ding oor myself geleer het: As my voete nie op Suid-Afrika se bodem is nie, is ek ʼn swerwer.
Akademia hou virtuele kampusopedag
Die opedagprogram is propvol inligting en digitale ontmoetings met dosente en ondersteuningspersoneel om te verseker dat voornemende studente ʼn deeglike voorsmaak van studies by Akademia kry.
Wynmaker skiet glo homself en vrou
Die egpaar se liggame is in twee verskillende vertrekke van die huis gevind.