Eerder as om dié groepe toe te laat om hulself doeltreffend en gesond te bestuur, het die regering met sy eenvormige sentrale aanslag dié groepe op verskillende maniere in die steek gelaat.
Alles vir Vrydag 21 Augustus 2020
Kleinhoewe-aanval: Pa was ʼn ‘held’
“Ons hele familie sal hom ewig dankbaar wees dat hy sy lewe gegee het om die aanvallers te probeer weghou.”
Wat gedurende Pro 14-wedstryde kan gebeur
“Die spelers sal gedurende hierdie oomblik in ’n sirkelformasie staan en het die vryheid om hulself op enige toepaslike wyse uit te druk.”
Nog 1 vas ná ‘regeringsamptenare’ egpaar op plaas teiken
Die verdagtes wou die betrokke dag kwansuis oor Covid-19 gesels.
Angs, depressie onder vroue neem toe tydens afsondering
Maande lange tuisonderrig, ekstra huiswerk, kommer oor hul ouers se gesondheid, asook verminderde sosiale wisselwerking met vriende terwyl hulle steeds voltyds werk, veroorsaak dat spanning onder vroue drasties toegeneem het.
Musiekvideo: Riaan Benadé gooi nog ʼn whiskey
Die musiekvideo, met akteurs Marno van der Merwe en Kate Roothman, is Vrydag uitgereik.
Foto’s: Huis met sy eie tronk te koop
Sosialemediagebruikers is egter baie verdeeld oor hoekom jy ʼn tronk aan jou huis sal wil hê.
Top- munisipale amptenaar, sakevrou vas oor ‘tenderbedrog’
Die beskuldigdes is Vrydag in die vroeë oggendure tuis in hegtenis geneem.
Regstreekse gesprek: Kan Covid-19-korrupsie gestuit, omgekeer word?
Regstreekse gesprek: Die ANC het die afgelope weke onder skerp kritiek deurgeloop weens bewerings van korrupsie binne dié party se top-strukture wat verband hou met kontrakte vir die voorsiening van Covid-19-produkte en -dienste. Elaine Krige, gesels regstreeks oor dié en ander kwessies met adv. Gerrie Nel, Alida Kok en Albert van Zyl. Volg die regstreekse uitsending van hierdie gesprek op Vrydag 21 Augustus om 11:00.
Trump-man vas vir bedrog met Mexiko-muur
Die aanklagte hou verband met die veelbesproke muur wat Trump tussen Amerika en Mexiko wil bou.
Pa en dogter in huis in Bellair aangeval
Die pa en dogter is ernstig beseer in hul huis aangetref.
Bothma: ‘Ek buig net die knie voor God’
“Waar was al hierdie ministers toe ons die knie vir plaasmoorde in Suid-Afrika moes buig en teen korrupsie optree?”
#JongStemme: ‘Dit was amper asof die Here self met my gepraat het’
En toe ek myself kom kry en voor ek kon keer, is ek in trane. Ek wil hê dit moet stop, maar ek kan dit nie keer nie. Niemand in Mugg & Bean kan verstaan hoekom die kind so huil nie, maar hoe meer ek dit wil stop, hoe meer loop die trane.
Video: Anna Wolf, internasionale musikant, skryf saam gruwelprent-temalied
Wolf is ʼn Suid-Afrikaanse musikant terwyl Morrison, alias Jamie Morrison, bekend is as tromspeler van die Walliese rockgroep Stereophonics.
Kry jouself in rat vir die laaste skof van 2020
René Arendse, die motiveringsdiva, het met Maroela Media gesels oor wat om te maak om die laaste helfte van 2020 met avontuurlus en gemotiveerdheid aan te pak.
Leerders moet meer verantwoordelikheid vir hul eie leer neem
Tegnologie bied ruimte vir ingryping waar kennis en begrippe tekort skiet deurdat leerders op hul eie tyd weer deur die werk kan gaan. Nie net word leerders aangemoedig om toenemend selfgerig te leer nie, maar tegnologie wakker ook kreatiwiteit aan.
Fokus van onderrig moet na ware leer verskuif
Moenie vrae vra nie, moenie ons bedoelings in twyfel trek nie. Neem in en gee weer. Dit is die resultaat van onderwys deur ’n swaar gelaaide kurrikulum.
Resep-video: Banting-koekies
Geen suiker, geen meel, geen eiers.
Meer as 2 000 mediese interns by departement geplaas
Dit is die grootste program vir mediese interns in die land se geskiedenis.
Vandag se sportnuus
Snyman en De Allende is slaggereed om hul buiging vir Munster te maak.