Dié uitdrukking kom handig te pas as iemand die vorige aand kaatjie van die baan was, maar die volgende oggend platgeslaan bly lê.
Alles vir Maandag 24 Augustus 2020
Man skuldig aan verkragting van peuter
Die regter is tevrede met mediese getuienis wat daarop dui dat die dogtertjie seksueel misbruik is.
Video: Te oulik! Golden retriever maak vriende met ʼn dolfyn
ʼn Video van ʼn hond wat vriende maak met ʼn dolfyn laat harte smelt.
Christchurch-terreur: Skieter wou 3 moskees teiken, afbrand
Nuwe besonderhede oor die aanvalle in Maart 2019 het op die eerste dag van Brenton Harrison Tarrant se vonnisverhoor in die hooggeregshof in Christchurch aan die lig gekom.
Internasionale oorsig: Palestyne het al hul kanse verspeel
Die voorgestelde ooreenkoms wat die Trump-administrasie aan die begin van 2020 bekend gemaak het, is wesenlik anders as dié voorstelle wat by die 2000-beraad bespreek is.
Rubberfabriek aan Oos-Rand brand
Altesaam 30 brandbestryders en agt brandweerwaens het deurnag gewerk om die vlamme te blus.
Private finansierders toon belangstelling in SAL
Die departement van openbare ondernemings het nou ook ’n lys van eienskappe bekendgemaak waaraan die regering wil hê die nuwe SAL moet voldoen.
Musiekster om dop te hou: Rooksein
“Ons is al drie sommer net plat op die aarde en lief daarvoor om musiek te maak.”
Manuel se uitsprake oor regering ongegrond – ANC
Die voormalige minister van finansies het gesê die afgelope drie dekades van ANC-bewind is “vermors”.
Checkers se ‘Little Garden’ is terug
Hierdie keer het die produksie van die Little Garden-voorraad ook werk geskep vir meer as 150 mense, terwyl die Covid-19-pandemie aan werksekerheid knaag.
Dié D-Max het ʼn perfekte selfbeeld
Met sekere voertuie is die middel-van-die-reeks- of soms die intreemodel na my mening dikwels die beste een, skryf Brendon Staniforth.
Mboweni in sop oor twiet
Die minister het Saterdag uitgevaar teenoor ’n besluit van die president van Zambië om die goewerneur van die bank van Zambië in die pad te steek.
Man dood, nog een gewond ná hul in motor geskiet is
ʼn Man is dood en nog ʼn man word in die hospitaal behandel nadat hulle Sondagaand met skietwonde in ʼn motor naby Muizenberg in Kaapstad aangetref is.
Ondersoek ná fabriek brand
Die brand het op munisipale grond langs die fabriek uitgebreek.
Groot dele van Pretoria sonder krag
Groot dele van Pretoria sit sedert Maandagoggend sonder krag weens ʼn probleem by ʼn substasie in die ooste van die stad.
Resep: Vinnige skelvispasta
Maroela Media-leser Lizette van Wyk sê hierdie pasta is een van haar eie konkoksies en haar hele familie is vreeslik lief daarvoor.
Johnson herskryf byna gholf se rekordboeke
Dit was Johnson se 22ste PGA-oorwinning en hy is nou weer die wêreld se voorste speler.
Vandag se sportnuus
Bayern München wen die Europese Kampioeneliga vir die sesde keer.
‘God het ʼn plan,’ getuig man ná vrou in fratsongeluk sterf
“My hart is seer, maar ek is nie kwaad nie, want ek weet God se hart is net so seer vir my as wat my hart seer is oor Grieta.”
Drie goue gesondheidsreëls vir ’n tuiskantoor
Mense soos John Lennon en Winston Churchill was berug daarvoor dat hulle in hul slaapklere in die bed gewerk het, maar navorsing dui daarop dat om met jou skootrekenaar op die bank of uit die bed te werk, beslis nie ideaal vir jou gesondheid is nie.