Die verdagte wou glo saam met die ma en dogter in die huis omkom, maar het bang geword vir die vlamme.
Alles vir Maandag 24 Augustus 2020
Drie vas ná roof by klerewinkel
Markhams-baadjies, draftekkies en kontant is in die verdagtes se huis aangetref.
Covid-19-statistieke: Minder as 3 000 nuwe gevalle aangeteken
Net meer as 13 000 Covid-19-pasiënte is sedert Maart aan die koronavirus oorlede.
Spoedvraat gebruik Covid-19 as verskoning
Nog ʼn beweerde jaagduiwel het gesê sy is laat vir ʼn tandartsafspraak en daarom het sy die spoedgrens met meer as 50 km/h oorskry.
Gedagte vir die dag: Goeie Herder
Ek is die Goeie Herder. Die Goeie Herder offer sy lewe op vir die skape. (Johannes 10:11)