Die boer is vyf keer tydens die aanval met ʼn mes gesteek en sy vrou ontvoer.
Alles vir Dinsdag 25 Augustus 2020
Noodgevalle by hospitale halveer byna weens drankverbod
Daar blyk tóg ʼn direkte verband tussen mediese noodgevalle en die verbruik van alkohol te wees.
Juan, Neil se Bosveld-snit betree Top-20
Jo Black maak ook weer sy verskyning op die Top-20 in die 20ste posisie met sy jongste enkelsnit, “Spring”.
Resep: Skaapboud met braai-aartappels
Eenvoudige kos met tonne geur!
Wie regeer die wêreld? Katte
Gelukkig het navorsing nou bewys dat jy veel meer as net ʼn bron van voedsel vir jou kat is. Kortweg, katte hou van jou, selfs al wys hulle dit nie altyd nie.
Vandag se sportnuus
Video: Usain Bolt in selfisolasie ná 34ste verjaardagpartytjie.
Drie broers pak Tankwa-Karoo op motorfietse
Bennie Fourie is bekend as akteur, regisseur en skrywer, maar hy en sy broers, Reynold en Wilbrie, is ook bekend vir hul legendariese avonture.
Kaapse damme byna 90% vol
ʼn Besluit oor Kaapstad se waterbeperkings vir die hidrologiese jaar 2020-’21 sal ná hersiening van die reënseisoen geneem word.
Pa vermoor glo kinders uit ‘woede’ vir vrou
Hy het voor die moorde ʼn rits inskrywings op sosiale media gemaak waarin hy sy vrou van ontrouheid beskuldig het.
NW-boer herstel ‘wonderbaarlik’ ná plaasaanval
Hennie Niemand het reeds twee operasies ondergaan en haal nou weer self asem.
Covid-19: Polisiebeamptes vas vir WVF-bedrog
Twee van die drie verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met bedrog met die Covid-19-voordeel van die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) is polisiebeamptes.
Woede, skok ná skote op beamptes 8-jarige eis
“Die skieter is deur die skare geïdentifiseer, maar hy het van die toneel gevlug.”
Wen ’n kaartjie na 12 ure se musiekgenot met 26 sangers
Afrikaans Gaan Global is ʼn regstreekse konsert wat op Saterdag 5 September aanlyn gestroom sal word met 12 ure se ononderbroke vermaak van die hoogste gehalte.
OB veg in hof oor amp
Maandag se verrigtinge is oorheers deur ʼn betoog van langer as vier uur deur Mkhwebane se regsverteenwoordiger, adv. Dali Mpofu.
Bewerings van onmin tussen Ace, Cyril is ‘fopnuus’
Die ANC het gesê hy veroordeel ten sterkste diegene wat werk daarvan maak om verdeeldheid binne die party se geledere te saai.
Covid-19-statistieke: Net meer as 1 500 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Vergifnis
Jesus het gesê: “Vader, vergewe hulle, want hulle besef nie wat hulle doen nie!” (Lukas 23:34)