Die National Union of Mineworkers (NUM) het Woensdag gesê hy het ʼn dispuut met Kumba Iron Ore verklaar by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA).
Lees meerAlles vir Woensdag 26 Augustus 2020
Starbucks sal hier beskikbaar wees in Kaapstad
Starbucks het bekendgemaak waar hy sy eerste winkel in Kaapstad sal oopmaak.
Geen meer ‘Finger Lickin’ Good’ vir KFC nie
KFC het besluit om (vir eers) sy slagspreuk te laat vaar.
Diefstal van verkeersligbatterye bly ʼn probleem
Stad Kaapstad doen ʼn beroep op die publiek om diefstal van infrastruktuur aan te meld, aangesien diewe steeds verkeersligbatterye teiken.
Namibiese ruimteman oorlede
Die Namibiese ruimteman, dr. Japie van Zyl (63), wat opgeneem is nadat hy ʼn hartaanval gehad het, is Woensdag in die waakeenheid van ʼn Amerikaanse hospitaal oorlede.
Fita laat vaar appèl oor rookverbod
Die organisasie het verlede Maandag met onderhandelings begin toe Dlamini-Zuma die verbod opgehef het.
Man in hof oor meisie se moord
Die man het glo ná die moord sy eie lewe probeer neem deur plaagdoder te drink.
ToekomsVenster: Nuwe lewe wag op jou
Laat Hom toe om lewe in jou te wek. Dit is nooit te laat nie.
Mooinooi-4 skuldig
“Hulle mense kan vir hulle in die tronk gaan kuier, maar ons het nie meer daardie voorreg nie.”
Christchurch-terreur: Skieter swyg in vonnisverhoor
Byna 90 oorlewendes en familielede van slagoffers het die afgelope drie dae in die hof getuig.
Luister in 3 minute: Donker wolk dreig oor inperking se trefslag op ekonomie
“Ondernemings moet vir ʼn kleiner ekonomie, en ʼn 10–20%-vermindering van omset en winste beplan. En massa-afleggings is ʼn wrede werklikheid. Herstel gaan lank duur.”
Lodge-eienaar deur leeus verskeur
Die eienaar het na wat verneem word die leeus as welpies gered en grootgemaak.
Universiteite: Eerstejaars mag weer terugkeer
Die departement mik nou om universiteite en kolleges se akademiese jaar teen dán te voltooi.
Roerende oomblik toe olifant haar dogter ná 12 jaar sien
ʼn Foto wys die roerende oomblik toe ʼn ouma-olifant haar dogter vir die eerste keer ná 12 jaar sien.
Die wêreld in foto’s – 26 Augustus 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het mense Dinsdagaand buite pres. Donald Trump se internasionale hotel in die VSA betoog.
SA’ners betaal vanjaar duurder vir brood, begrafnisse – Satistieke SA
Die verbruikerskoersindeks het Woensdag op 3,2% gestaan, ʼn hele persentasiepunt hoër as in Junie.
Sewe verkeersbeamptes al gevonnis weens omkoopgeld
Altesaam 13 beamptes is al sedert 2017 vasgetrek vir korrupsie.
Herrie dreig oor Tshwane salarisse wil weerhou
Die vakbond sê dit was prakties onmoontlik om 25 000 werkers se besonderhede binne vyf dae na te gaan, veral gegewe die Covid-19-maatreëls wat steeds geld.
Polisievrou op pad werk toe doodgeskiet
Die twee is met die polisievrou se dienswapen vort.
Drie keer meer plaasaanvalle in dié provinsie
Dié provinsie het die hoogste plaasmoordsyfer in die land en gaan ook erg gebuk onder veediefstal.