Verdienstelike werkers wat nie betaal is nie, sal glo hul salarisse binnekort ontvang.
Alles vir Donderdag 27 Augustus 2020
Japie van Zyl: NASA het ’n ster verloor
Daar sit nog talle Japie van Zyls in ons midde, en dit is ons plig om hulle aan te moedig. Dankie, Japie! Lank lewe jou nagedagtenis!
Diewe teiken diereskuiling twee keer in twee dae
Die diereskuiling trek reeds swaar weens die Covid-19-pandemie en dus is die verliese wat hulle weens die diefstal gely het soveel erger.
Sakeliga weer vriend van hof in saak teen Eskom
“Die saak het aansienlike implikasies, nie net vir elektrisiteitsvoorsiening in Suid-Afrika nie, maar ook vir die verhouding tussen staatsorgane in die algemeen.”
Allemintige diensterekening vir ‘Voortrekkers’
“Selfs al lê jy in jou graf kry jy steeds ʼn rekening.”
Katy Perry, Orlando Bloom verwelkom eersteling
“Maar ons weet ons is die gelukkiges, en dat nie almal ʼn geboorteproses so vreedsaam soos ons s’n beleef nie.
Hoof van TikTok bedank kort ná aanstelling
Die VSA oorweeg dit om Amerikaners se toegang tot TikTok te beperk.
E-konsertgids: Immergewilde-kunstenaars Jannie du Toit, Sonja Heroldt, Jan Blohm aanlyn te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
AB gereed vir IPL-aksie
“Dit is die laaste dag van kwarantyn hier in Dubai en ek kan nie wag om vir die Royal Challengers Bangalore te speel nie.”
Hernieude ‘alkoholverbod’ was nie eens op agenda – minister
“Die regering word telkens daarvan beskuldig dat hy goeie planne en beleid saamstel, maar tekortskiet wanneer dit by die inwerkingsteling van dié planne kom.”
Ons moet die regte stryd in Suid-Afrika stry
Ons is besig om die stryd vir Suid-Afrika te verloor, maar dit beteken net dat ons vir iets beters moet veg.
Mening: Sportminister moet eerder doen as dreig
Asof die pandemie en sy gepaardgaande probleme nie genoeg is nie, het Suid-Afrikaanse sport nou ook die uitdaging van die minister van sport Nathi Mthethwa se uitlatings en dreigemente.
Dankbaarheid, die kers in jou donkerte
Die Wes-Kaapse tak van Helpende Hand het gedurende die inperkingstyd tussen 200 en 350 versoeke per maand vir kos ontvang.
Vierde verdagte wat polisiestasie beroof, vas
Hy is binne 24 uur nadat hy as verdagte in die saak geïdentifiseer is, vasgetrek.
Resep: Riboog-espatada
Byt & Buskruit is terug met ʼn tweede seisoen: Kom kyk gratis saam!
Oud Mercedes-baas loof Hamilton, maar sê motor maak ’n verskil
“Michael was nooit deel van só ’n superieure omgewing nie. Verder het hy ook nooit met só ’n motor soos Lewis se Mercedes gejaag nie – dit is werklik ongeëwenaarde tegnologie.”
Isuzu se X-Rider kry 3.0-kragbron
Die 3.0 TD X-Rider geniet dieselfde visuele opknappings as sy 2.5-boetie en is ook slegs in drie kleure beskikbaar.
Tiener vas wat glo op betogers losbrand
Betogings in die Amerikaanse deelstaat duur voort nadat die polisie die afgelope naweek ʼn swart man sewe keer in die rug geskiet het.
#WysJouWoord-kompetisie: Kies jou wenner
Stem nou vir jou gunsteling in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se #wysjouwoord-kompetisie.
Debat oor plaasaanvalle dán in parlement
Openbare insette oor die wysiging van art. 25 van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding te vergemaklik, sal ook eersdaags voortgaan.